04/09/2026
π Ons is reg langs Lubowski Village, oppad industriΓ«le gebied toe - kom loer gerus in! π
πππ«π€π¨π©π. ππ’ππ§π¬ππ. πππ«ππ.
Upington Hino is jou vennoot in mobiliteitsoplossings vir elke transportbehoefte, groot en klein.
Kies uit ons ongelooflike reeks beskikbare modelle:
π Hino 200
π Hino 300*
π Hino 500
π Hino 700
Skakel ons Hino-spesialis vandag nog.
Steve Marx:
π 083 651 1779