Upington Toyota

Upington Toyota Upington Toyota

03/09/2026

๐Ÿ’„โค๏ธ Wat is die Rooi Lip Run?

Dis meer as net โ€™n wedloop. Dis meer as rooi lippe, โ€™n paar kilometer en โ€™n medalje.

Dis โ€™n storie. โ€™n Nalatenskap. โ€™n Storie wat diep in die hart van Upington leef.

Luister tot die einde en hoor die unieke, opregte en hartroerende storie agter die Rooi Lip Run โ€“ โ€™n inisiatief wat gebore is uit die nalatenskap van โ€™n besonderse vrou, Elmanda Fourie, en vandag steeds daarop gemik is om โ€™n verskil in ander se lewens te maak. โค๏ธ (Rooilip Runโ ๏ฟผ)

Hierdie is een van daardie stories wat jou hart se snare trek en jou weer laat besef wat dit beteken wanneer โ€™n gemeenskap saamstaan. Upington, hierdie een is ons sโ€™n. ๐Ÿ’„

๐ŸŽฅ Luister tot die einde. Hoor die storie. Voel die hart daaragter.

Len Fourie
fans

๐“๐จ๐ฒ๐จ๐ญ๐š ๐•๐ข๐ญ๐ณ ๐Ÿ.๐ŸŽ ๐Œ๐“ ๐ฏ๐š๐ง๐š๐Ÿ ๐‘๐Ÿ๐Ÿ•๐Ÿ— ๐Ÿ—๐ŸŽ๐ŸŽ* Die regte geskenk vir die MOEKS.๐Ÿ’๐Ÿ’ฅGeniet luukshede soos ingeboude WiFi ๐Ÿ›œ en die MyToy...
03/09/2026

๐“๐จ๐ฒ๐จ๐ญ๐š ๐•๐ข๐ญ๐ณ ๐Ÿ.๐ŸŽ ๐Œ๐“ ๐ฏ๐š๐ง๐š๐Ÿ ๐‘๐Ÿ๐Ÿ•๐Ÿ— ๐Ÿ—๐ŸŽ๐ŸŽ*

Die regte geskenk vir die MOEKS.๐Ÿ’๐Ÿ’ฅ

Geniet luukshede soos ingeboude WiFi ๐Ÿ›œ en die MyToyota App ๐Ÿ“ฑ. Kry vir jou โ€˜n Toyota Vitz vandag nog by Upington Toyota โœŒ๏ธ

โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”โ€”
โ˜‘๏ธ geprys vanaf R179 900*
BTW Ingesluit

โœŒ๏ธ Bereik โ€˜n min. van 17km/L
โœŒ๏ธ Fold-down seats vir extra pakplek
โœŒ๏ธ Ingeboude WiFi & Digitale Logbook
โœŒ๏ธ MyToyota App connected

*Diensplan: 4 dienste/60 000km
*Waarborg: 3 jaar/100 000km

Upington Toyota
054 337 7100

๐ŸŒธ Blom waar jy geplant is ๐ŸŒธOns by Upington Toyota het gister die Orffer & Van der Merwe / Bokamoso Boitsanape Sekretares...
03/09/2026

๐ŸŒธ Blom waar jy geplant is ๐ŸŒธ

Ons by Upington Toyota het gister die Orffer & Van der Merwe / Bokamoso Boitsanape Sekretaressedag by die pragtige Naftali Estate bygewoon โ€” en wat โ€™n heerlike dag was dit nie! ๐ŸŒฟโœจ

Baie dankie aan Narika Lategan en haar span vir al die moeite, beplanning en organisasie om hierdie dag so besonders te maak. ๐Ÿ’

Ons is ook geรฏnspireer deur die wonderlike spreker, Surine Bezuidenhout van Naftali, met die treffende boodskap:
๐ŸŒท โ€œBlom waar jy geplant is.โ€ ๐ŸŒท

En toe kon ons sommer self ook iets moois laat blom! Ons het โ€™n kreatiewe werkswinkel geniet waar ons kranse gevleg en versier het. ๐ŸŒฟ๐ŸŒธ โ€™n Heerlike geleentheid om kreatief te wees, saam te kuier, te lag en net die dag te geniet.

Ons stap weg met mooi herinneringe, nuwe inspirasie en โ€™n eenvoudige boodskap om saam te neem: Waar jy ook al geplant is โ€” groei, blom en maak โ€™n verskil. ๐ŸŒป

Baie dankie vir โ€™n onvergeetlike Sekretaressedag!

Karen Ekkerd

๐ŸŒธ

๐™Ž๐™ ๐™ž๐™ฅ ๐™ฉ๐™๐™š ๐™ฅ๐™๐™ค๐™ฃ๐™š๐™˜๐™–๐™ก๐™ก๐™จโ€ฆ ๐™ƒ๐™š๐™ก๐™ก๐™ค ๐™’๐™๐™–๐™ฉ๐™จ๐˜ผ๐™ฅ๐™ฅ ๐Ÿค™๐Ÿ“ฒ Here for your convenience.โœ… Rate your Serviceโœ… Leave a Reviewโœ… Chat with us in re...
03/09/2026

๐™Ž๐™ ๐™ž๐™ฅ ๐™ฉ๐™๐™š ๐™ฅ๐™๐™ค๐™ฃ๐™š๐™˜๐™–๐™ก๐™ก๐™จโ€ฆ ๐™ƒ๐™š๐™ก๐™ก๐™ค ๐™’๐™๐™–๐™ฉ๐™จ๐˜ผ๐™ฅ๐™ฅ ๐Ÿค™๐Ÿ“ฒ
Here for your convenience.

โœ… Rate your Service
โœ… Leave a Review
โœ… Chat with us in real time

At every service point in Upington Toyota we placed a little leaflet giving you a quick step-by-step guide to get connected with SA on WhatsApp.



02/09/2026

Wat โ€™n lekker dag by Laerskool Keidebees! ๐ŸŽ‰

Wat โ€™n besonderse Mnr. & Mej. Keidebees-eindronde! Die gees onder die ouers en ondersteuners was aansteeklik, en natuurlik was daar ook โ€™n paar baie deftige mnre. en mejuffrouens wat behoorlik uitgeblink het. ๐Ÿ‘‘โœจ

Baie dankie aan Laerskool Keidebees dat Upington Toyota deel kon wees van so โ€™n spesiale en gesellige dag. Dit is altyd vir ons โ€™n voorreg om betrokke te wees by ons plaaslike skole en gemeenskap. โค๏ธ

Baie geluk aan al die deelnemers en wenners! Julle het elkeen jul beste voetjie voorgesit en die dag ekstra besonders gemaak. ๐ŸŒŸ

Ons sien uit na nog vele lekker geleenthede saam!

Vir wie sien ons Saterdag by die ๐‘๐จ๐จ๐ข ๐‹๐ข๐ฉ ๐‘๐ฎ๐ง?โค๏ธ๐Ÿ’‹๐Ÿƒโ€โ™€๏ธTrek jou tekkies aan, sit daai rooi lip aan en kom geniet โ€™n oggend...
02/09/2026

Vir wie sien ons Saterdag by die ๐‘๐จ๐จ๐ข ๐‹๐ข๐ฉ ๐‘๐ฎ๐ง?โค๏ธ๐Ÿ’‹๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ

Trek jou tekkies aan, sit daai rooi lip aan en kom geniet โ€™n oggend vol energie, lekker vibes en hope pret! โœจ๐Ÿ‘Ÿ

Tag jou hardloop-maatjie wat saam met jou daar moet wees! ๐Ÿ’„โค๏ธ

Len Fourie

๐‡๐ž๐ฅ๐ฅ๐จ ๐‹๐ž๐ง๐ญ๐ž-๐ฉ๐ซ๐จ๐ฆ๐จ๐ฌ๐ข๐ž ๐“๐จ๐ฒ๐จ๐ญ๐š ๐’๐ญ๐š๐ซ๐ฅ๐ž๐ญ ๐‚๐ซ๐จ๐ฌ๐ฌ.๐ŸŒท๐ŸŒธ2026 Toyota Starlet Cross 1.5XI Manualโญ๏ธvanaf โญ๏ธ      R3 799*pm      FutureD...
02/09/2026

๐‡๐ž๐ฅ๐ฅ๐จ ๐‹๐ž๐ง๐ญ๐ž-๐ฉ๐ซ๐จ๐ฆ๐จ๐ฌ๐ข๐ž ๐“๐จ๐ฒ๐จ๐ญ๐š ๐’๐ญ๐š๐ซ๐ฅ๐ž๐ญ ๐‚๐ซ๐จ๐ฌ๐ฌ.๐ŸŒท๐ŸŒธ

2026 Toyota Starlet Cross 1.5XI Manual
โญ๏ธvanaf โญ๏ธ
R3 799*pm
FutureDrive Tโ€™s & Cโ€™s apply
๐Ÿฌ% ๐——๐—˜๐—ฃ๐—ข๐—ฆ๐—œ๐—ง๐—ข

FEATURES STANDARD INCLUDED:
+ Steering Controls
+ Bluetooth Enabled
+ Built in Wifi Hotspot
+ Android Auto & AppleCar Play
+ Park Distance Control Rear
+ Toyota Connect Enabled

Upington Toyota
๐Ÿ“ž 054 337 7100

Baie geluk aan ๐๐š๐ซ๐ž๐ง๐ en ๐‹๐ฎ๐ณ๐š๐ง๐ง๐ž ๐๐จ๐จ๐ฅ met julle splinternuwe ๐“๐จ๐ฒ๐จ๐ญ๐š ๐‚๐จ๐ซ๐จ๐ฅ๐ฅ๐š ๐‚๐ซ๐จ๐ฌ๐ฌ.๐Ÿพ๐Ÿฅณ๐Ÿš™Ons by Upington Toyota wens julle h...
02/09/2026

Baie geluk aan ๐๐š๐ซ๐ž๐ง๐ en ๐‹๐ฎ๐ณ๐š๐ง๐ง๐ž ๐๐จ๐จ๐ฅ met julle splinternuwe ๐“๐จ๐ฒ๐จ๐ญ๐š ๐‚๐จ๐ซ๐จ๐ฅ๐ฅ๐š ๐‚๐ซ๐จ๐ฌ๐ฌ.๐Ÿพ๐Ÿฅณ๐Ÿš™

Ons by Upington Toyota wens julle hope veilige kilometers, lekker avonture en baie mooi herinneringe met julle nuwe wiele toe! โค๏ธ

Baie dankie dat julle Upington Toyota gekies het. Ons waardeer julle ondersteuning en vertroue opreg. ๐Ÿคโœจ

Welkom by die Upington Toyota-familie! ๐Ÿš—๐Ÿ’จ

Vriendelike Groete
Hanco von Abo
Upington Toyota-span

๐ŸŽฏ KLK HARDEVELD SKIETDAG ๐ŸŽฏHierdie naweek is dit tyd vir die KLK Landbou Beperk Hardeveld Skietdag by Plaas Mooi Rivier, ...
01/09/2026

๐ŸŽฏ KLK HARDEVELD SKIETDAG ๐ŸŽฏ

Hierdie naweek is dit tyd vir die KLK Landbou Beperk Hardeveld Skietdag by Plaas Mooi Rivier, Louisvale!

Ons sien uit daarna om almal daar te verwelkom. Kom geniet โ€™n lekker dag saam met ons, bring die familie en vriende, en laat die lood loop! ๐Ÿ’ฅ๐ŸŽฏ

๐Ÿ“ž Kontak:
Bertus Burger: 072 786 8649
Andries Ferreira: 082 825 4981

01/09/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ KAKAMAS, IS JULLE REG?! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰
WANT ONS IS REG! ๐Ÿ’ช

Die ZFM Dorpsliga-finaal is hierdie naweek, 5 September, by die HMO Sportgronde! ๐Ÿ†

Moet dit nie misloop nie! Kom ons daag op, bring die GEES, maak geraas en staan bankvas agter ons manne! ๐Ÿ“ฃ๐Ÿ”ฅ

Kakamas Rugby Klub โ€” kom ons maak dit NOMMER 2! ๐Ÿ†๐Ÿ†
Ons gaan daar weesโ€ฆ EN DIE GEES GAAN SAAM! ๐Ÿ’ฅ

Address

Cnr Park & Le Roux Streets
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington Toyota posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Upington Toyota:

Shortcuts

Share

Category