09/07/2026
๐ Upington Volkswagen kuier hierdie Vrydag by Kolskoot Vleismark ! ๐
As jy nog nie 'n Kolskoot-roosterkoek met wors geproe het nie, is dit die perfekte verskoning om 'n draai te kom maak. ๐ญ Wie weet... dalk is joune sommer gratis!
๐ Skryf in en staan 'n kans om 'n R500 geskenkbewys te wen! โฝ
Kom besigtig die Volkswagen T-Cross en Polo TSI, ontmoet ons span en gesels saam oor jou volgende Volkswagen.
๐ Kolskoot Vleismark ๐
Vrydag 10 Julie
๐ Kom kuier saam en kyk of jy die gelukkige wenner van die R500 geskenkbewys is!