Fit-It Upington

Fit-It Upington The business was started 5 Aug 1996. We sell a wide range of tyres, mags,shocks,brakes & suspension
(2)

Benodig jou voertuig nuwe skokbrekers ?Kontak ons gerus by 054-3311999 vir n kwotasie.
13/07/2026

Benodig jou voertuig nuwe skokbrekers ?
Kontak ons gerus by 054-3311999 vir n kwotasie.

Toyota Hilux met 17" "special edition" wiele en Aptany RT bande met sterk sywande en LT konstruksie.Jou bakkie lyk bakga...
11/07/2026

Toyota Hilux met 17" "special edition" wiele en Aptany RT bande met sterk sywande en LT konstruksie.
Jou bakkie lyk bakgat mnr Obakeng 🎈💥🎈
Dankie vir die ondersteuning.

Dit is KOUD ! WEN n lekker warm baadjie vir die winter.(large)Op watter handelsnaam bande kan jy jou geld terug wen eind...
11/07/2026

Dit is KOUD ! WEN n lekker warm baadjie vir die winter.(large)
Op watter handelsnaam bande kan jy jou geld terug wen einde Augustus ?
Westlake bande ?
Gripmax bande ?
Dunlop bande ?

11/07/2026

Baie geluk aan Ronaldo Devine en Andre Hendriks.
WENNERS van die sokker kompetisie. 🥳

Vanoggend wil ons graag die manne wat ons dorp so mooi skoon hou bedank.Ons het vir Jacques en Johannes elkeen gehelp me...
11/07/2026

Vanoggend wil ons graag die manne wat ons dorp so mooi skoon hou bedank.
Ons het vir Jacques en Johannes elkeen gehelp met n pet om die son uit hul oe te hou.
Baie dankie manne, julle reuse bydrae in ons dorp gaan nie ongesiens verby nie.

Wat is die kanse ??Vandag het ons wrintiewaar twee Nissan Safaris van die tagtiger jare in ons winkel.Beide is in vir nu...
10/07/2026

Wat is die kanse ??
Vandag het ons wrintiewaar twee Nissan Safaris van die tagtiger jare in ons winkel.
Beide is in vir nuwe uitlate .

Benodig jy trok bande ?Kontak ons gerus by 054-3311999 vir raakvat prys op jou volgende stel.
10/07/2026

Benodig jy trok bande ?
Kontak ons gerus by 054-3311999 vir raakvat prys op jou volgende stel.

10/07/2026

Ons het heelwat 265/60R18 en 255/65R18 2de handse bande beskikbaar vir min geld.Kontak ons by 054-3311999 vir navrae    ...
09/07/2026

Ons het heelwat 265/60R18 en 255/65R18 2de handse bande beskikbaar vir min geld.
Kontak ons by 054-3311999 vir navrae

Harde werkers verdien ekstra liefde !Die Hi-Lux is bederf met nuwe Grid wiele en   Mud Rage MT bande en hy lyk spoggerig...
08/07/2026

Harde werkers verdien ekstra liefde !
Die Hi-Lux is bederf met nuwe Grid wiele en Mud Rage MT bande en hy lyk spoggerig 😍
Die bande is 235/85R16 met ekstra sterk sywande vir veldwerk.
Baie dankie vir die ondersteuning Mnr Groenewald.

Address

Cnr Lutz & Le Roux Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 11:00

Telephone

+27543311999

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fit-It Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fit-It Upington:

Share