Kalahari Service Centre

Kalahari Service Centre We service and repair all types of vehicles. Specializing in Toyota, Nissan and Ford. Services,suspension,cv joint, shocks, brakes

Skakel ons by 054-3313188 vir n afspraak of kom loer sommer gou in en drink n koffie.
10/07/2026

Skakel ons by 054-3313188 vir n afspraak of kom loer sommer gou in en drink n koffie.

Wanneer laas is jou motor versien. Moet nie later spyt wees nie. Kontak ons nou. 054 3313288KSC - Jou voertuig se vriend...
10/07/2026

Wanneer laas is jou motor versien.
Moet nie later spyt wees nie.
Kontak ons nou. 054 3313288

KSC - Jou voertuig se vriend.

08/07/2026
Spaar geld. Profesionele bekostigbare voorkomende onderhoud.
08/07/2026

Spaar geld.
Profesionele bekostigbare voorkomende onderhoud.

Ons sal agteroor buig om ons kliente tevrede te hou.Die klient kon dit eenvoudig nie maak om binne besigheids ure by ons...
06/07/2026

Ons sal agteroor buig om ons kliente tevrede te hou.
Die klient kon dit eenvoudig nie maak om binne besigheids ure by ons uit te kom nie, maar ons kon hom nog steeds akkomodeer met n diens.
Kontak ons by 054-3313188 vir uitnemende diens.

Die KSC motorwerktuigkungies staan reg om jou te help. Kontak Willie of Nadine by 054 3313188 vir ʼn afspraak om jou moto...
05/07/2026

Die KSC motorwerktuigkungies staan reg om jou te help. Kontak Willie of Nadine by 054 3313188 vir ʼn afspraak om jou motor te versien.

As jy opsoek is na ʼn motorwerktuigkundige, is KSC (054-331 3188) net die plek vir jou. Kontak ons vandag nog.
03/07/2026

As jy opsoek is na ʼn motorwerktuigkundige, is KSC (054-331 3188) net die plek vir jou.
Kontak ons vandag nog.

A stich in time saves nine.Bel vandag. 054 331 3188
03/07/2026

A stich in time saves nine.

Bel vandag. 054 331 3188

Die jongspan het gister noodherstelwerke aan hulle rygoed kom doen.🤣🤣🤣
03/07/2026

Die jongspan het gister noodherstelwerke aan hulle rygoed kom doen.🤣🤣🤣

🌨️ Ryp lê vanoggend dik op die motors se dakke... maar by ons diens ons jou voertuig in die koue om dit gereed te hou vi...
03/07/2026

🌨️ Ryp lê vanoggend dik op die motors se dakke... maar by ons diens ons jou voertuig in die koue om dit gereed te hou vir die winter!

Moenie wag totdat die koue probleme veroorsaak nie. 'n Gesonde battery, goeie remme, vars olie en 'n deeglike inspeksie maak die verskil tussen sorgvry ry en onnodige verrassings.

Bring jou voertuig na ons toe vir professionele diens en gemoedsrus hierdie winter.
KSC – Jou voertuig se vriend.
054 331 3188

Address

Morant Straat 1
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Service Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari Service Centre:

Share