28/06/2026
🔥 BRAAI-SEISOEN HET AMPTELIK BEGIN! 🔥
Wil jy hê jou braai-vriende moet d**k jy het ’n geheime vuurmaak-super power? 😎
Ons geheim? Kameeldoringhout! 🌳🔥
✅ Brand warm
✅ Brand lank
✅ Min rook
✅ Perfek vir daai lekker kuier om die vuur
🎉 Nou in voorraad!
🪵 20kg sakke
💰 Slegs R100
📸 KOMPETISIE TYD! 🎉
Koop ‘n sak Kameeldoringhout by Smallie’s Car Wash, neem ‘n foto van jou braai én jou hout, en plaas dit op Facebook. Tag Smallie’s Car Wash in jou post.
🚗 Jy staan ’n kans om ’n GRATIS karwas te wen!
Moenie die een wees wat sukkel met nat hout terwyl almal vir jou wag nie… 😅
📍 Kry jou sak vandag by Smallie’s Car Wash en maak seker die enigste ding wat vinnig verdwyn, is die tjoppies! 🥩🔥
Braai. Plaas. Tag. Wen! 🔥🚗