08/12/2015
BETREKKING VAKANT : ASSISTENT TOT DIE WERKTUIGKUNDIGE (WORCESTER/NUY) - DIESEL
Industrie - Landbou
Pos is vakant as vakleerling - moet verkieslik in die omgewing woon.
Vereistes :
Moet meganies aangele wees
Moet bereid wees om hard te werk
Moet energie he
Moet betroubaar wees
Moet n passie hĂȘ vir trekkers en implemente
Ons is opsoek na n jong persoon wat in die industrie belangstel. Dit sal van die persoon verwag word om soms lang ure te werk. Die persoon moet gesond wees en op sy voete kan d**k. Indien u van iemand weet wat aan die vereistes voldoen - kontak Phillip op 0845518802 of stuur u CV na [email protected]