06/05/2024
Back to back 3rd place finishes Witbank and kwena dam. Baie intresante dag op die water gewees .
Dankie aan al die Borge en die mense agter die skerms wat die
Lowveld Bass Trail so groot sukses maak.
Cj jy was n masjien op die boot gewees well done boeta .
Vygevoom dam volgende op die lys .