Hurst Bestuurskool/Driving School

Hurst Bestuurskool/Driving School •Rylesse/Driving lessons
•Learnersklasse/Learner's classes
•Huur motor vir toets/Hire car for test

11/08/2023
25/02/2022
Dankie Mekor Suzuki Tygervallei met die aankoop van ons nuwe kar. Beste diens.
09/12/2021

Dankie Mekor Suzuki Tygervallei met die aankoop van ons nuwe kar.
Beste diens.

09/08/2020

Baie dankie vir Johann Kotze van Fogg-it.
Ek sal hom beslis aanbeveel.
Gaan loer gerus op sy Facebook blad vir meer inligting.

Hello almal.Ons is weer oop vir besigheid. Bel of WhatsApp gerus vir rylesse. Veilig wees.
06/05/2020

Hello almal.

Ons is weer oop vir besigheid.

Bel of WhatsApp gerus vir rylesse.

Veilig wees.

08/12/2019

Nog een week van harde werk en dan vakansie.
DANKIE aan al ons lojale kliënte.
Sonder julle is ons niks.

Gelukkige moedersdag aan alle ma's. ONTHOU dis veronderstel om elke dag so te wees.
12/05/2019

Gelukkige moedersdag aan alle ma's.
ONTHOU dis veronderstel om elke dag so te wees.

01/01/2019

Voorspoedige nuwe jaar aan al ons kliënte.
Mag dit ñ baie mooi jaar wees vir almal.

Happy new year to all our clients.
May it be a prosperous year for everyone.

25/12/2018

Merry Christmas to all clients and friends 2018.
May it be a wonderful day.

Address

Wellington
7655

Opening Hours

Monday 06:00 - 19:00
Tuesday 06:00 - 19:00
Wednesday 06:00 - 19:00
Thursday 06:00 - 19:00
Friday 06:00 - 19:00
Saturday 06:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hurst Bestuurskool/Driving School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hurst Bestuurskool/Driving School:

Share

Category