09/05/2026
π₯ποΈ DIE DAG HET AANGEBREEK! ποΈπ₯
Forever Young MC Welkom vier vandag ons π 16th Birthday Bash π en almal is welkom om saam te kom celebrate!
π Ulysses Welkom (Edmund Rice School)
β° Hekke open 10:00
π΅ Toegang slegs R30 pp
Kom geniet: π² Pret & speletjies
π Kosstalletjie
πΆ Musiek deur Bullet
π» Cash Bar
β€οΈ Fun vir die hele familie!
ποΈ Lucky Draw: R100 per kaartjie π₯ Wen R10 000 kontant! π₯ Trekking 15:45
Badge beskikbaar: πͺ‘ Cloth Badge β R20
π‘οΈ Metal Badge β R30
Bring jou vriende, jou chapter en jou gees saam vir βn dag van brotherhood, laughter en memories wat nog lank gaan hou! π₯
ποΈπ₯