Andre's privates

Andre's privates Hekmotors garage deure skuifhekke en verstopte riool pype doen ek in my spaartyd

27/07/2016

Ek doen alle konstruksie werk my pryse is laag en billik Share asb op julle fb pages dat meer mense dit kan sien asb kontak my en ek gee gratis kwotasie 0818699954

07/07/2016

Mense eks ge retrench by my werk die besigheid word verkoop ek sal dus voortaan op my eie werk tot ek n vaste betrekking gekry het ek doen die volgende: garage deure met motors of sonder motors,hekke met of sonder motors of net die motors dan ook palisade heinings afdakke veiligheids hekke en loodgieter werk asook geblokte drains my pryse sal billik wees sodat ek net my gesin kan onderhou

12/04/2016

Palisades 7 punt R335pm vir 6voet

11/03/2016

In my spaartyd doen ek staalwerk ( hekke palisade afdakke ek bou ook sleepwaens sleepstange en bakkie tralies) ek doen ook hekmotors garage deur motors garage deure ek maak verstopte rioole oop en diens ook voertuie! Kontak my op 0818699954 of 0732570883 die helfte van wat ek maak gaan in n fonds vir Larochelle Steenberg se nier oorplanting as jy met die kwotasie se jyt die add op fb gekry

Helfte van al my profeit gaan vir haar nier oorplanting as julle die fb add noem by die kwotasie
02/03/2016

Helfte van al my profeit gaan vir haar nier oorplanting as julle die fb add noem by die kwotasie

02/03/2016

As julle bel vir n private en se dis van die FB add sal ek die helfte van die wins skenk aan Larochelle Steenberg wat dringend Fondse nodig het vir n nier oorplanting kom mense dis vir n goeie doel die kind is maar 12jaar oud

29/11/2015

Vir hekmotors garage deure en skuifhekke bel my vir n kwote

Address

Victoria Str 1
Welkom
9459

Telephone

0818699954

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Andre's privates posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share