Steyn Panelbeaters

Steyn Panelbeaters Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Steyn Panelbeaters, Automotive repair centre, 17 Malt Street, Vryburg.

30/01/2026
05/01/2026

Ons wens elke besigheid n voorspoedige 2026 toe en mag dit goed gaan met almal ons by
Steyn paneelkloppers sal weer die 12de jan op ons pos wees om al ons kliente te help
Dankie

01/05/2025

Neem kennis steyn paneelkloppers sal toe wees vrydag die 2de mei

04/03/2025

Neem asb kennis dat steyn paneelkloppers se internet lyne buite werking is.

24/12/2024

Geseende kersfees aan elke lojale klient van 2024,mag GOD julle ryklik sëen in die jaar wat voorlê

18/12/2024

Neem asb kennis dat steyn paneelkloppers gesluit sal wees vanaf die 20ste desember en weer heropen op 13 januarie 2025.
Ons wens elke klient wat ons deur die jaar ondersteun het n geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar.

23/09/2024

NEEM ASB KENNIS!!!!!

20/09/2024

Neem asb kennis dat steyn paneelkloppers toe sal wees die 23ste maar wel weer oop sal wees die 24ste
Geseende naweek aan almal

28/08/2024

STEYN PANEELKLOPPERS is opsoek na n ontvangs dame.
Rekenaarvaardig sal n voordeel wees,goeie mense verhouding
Moet onder druk kan werk.
CV's kan gestuur word na [email protected] of [email protected]

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Lecha de Villiers, André Bezuidenhout
18/02/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Lecha de Villiers, André Bezuidenhout

Address

17 Malt Street
Vryburg
8600

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:15
Tuesday 07:30 - 17:15
Wednesday 07:30 - 17:15
Thursday 07:30 - 17:15
Friday 07:30 - 17:15

Telephone

+27539270519

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Steyn Panelbeaters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Steyn Panelbeaters:

Share