Vallei Motors

Vallei Motors Verkope van Tweedehandse voertuie teen fantastiese pryse. Skakel gerus ons puik verkoops personeel vir enige navrae. Trotselid van Vredendal Motorgroep.

Hello Spring!And hello to brighter days 🌻You need to know this, we VALUE You! 😊You are worthyYou Matter, and you matter ...
01/09/2022

Hello Spring!
And hello to brighter days 🌻

You need to know this, we VALUE You! 😊
You are worthy
You Matter, and you matter to us

We celebrate the ones, who inspire greatness, who support without judgement, the ones who is change makers… we celebrate...
09/08/2022

We celebrate the ones, who inspire greatness,
who support without judgement,
the ones who is change makers…

we celebrate all Woman ❤️🫶!

Thank you for who you are. Thank you for what you are doing. From our hearts, thank you!

Happy Woman’s Day ❤️

Lewe maak saakOns glo in waarde voeg tot mense, en vir dit, glo ons “Elke mens is Waardevol” ons het jou nodig, om saam ...
20/07/2022

Lewe maak saak

Ons glo in waarde voeg tot mense, en vir dit, glo ons “Elke mens is Waardevol”

ons het jou nodig, om saam ons n geleentheid van lewe te gee in die vorm van ou Klere, klere wat te klein is, klere wat te groot is... enige klere en skoene wat jy nie meer dra nie

Klere wat vir jou te 'oud', klein of te groot is, is dalk iemand anders se enigste

In samehang met die Mnr en Mej Hoërskool Vredendal Facebook Wenners 2021, se Onse-kaia projek, gaan ons alles wat geskenk word aan hulle gee.
Asook, gaan ons by Caltex Vredendal ruite was en met al die fondse, komberse koop om saam die klere en skoene te skenk.

Ruite was: 06 Aug. 2022, Caltex Vredendal
Van 09:00 tot 13:00

Jy kan die ou klere en skoene aflaai by Vredendal Motorgroep, by ontvangs

Ons sien uit om saam jou lewens te verander 😀🫶

Alles gaan op in die lewe... so, kom ons doen ook! 😅😉 Gaan op en voorentoe met n "Nuwe" voertuig 🥳Vele opsies by  motors...
07/06/2022

Alles gaan op in die lewe... so, kom ons doen ook! 😅😉

Gaan op en voorentoe met n "Nuwe" voertuig 🥳
Vele opsies by motors om van te kies

Kom toets bestuur jou volgende kar

DEMO TE KOOP!🥳🥳🥳2021 Isuzu 250 X-RIDER 4X2 Auto12352 km5 jaar / 90 000 km diensplan5 jaar / 120 000km waarborgEkstras:To...
01/04/2022

DEMO TE KOOP!🥳🥳🥳

2021 Isuzu 250 X-RIDER 4X2 Auto
12352 km
5 jaar / 90 000 km diensplan
5 jaar / 120 000km waarborg

Ekstras:
Touchscreen radio
Reverse kamera

Vir n toets bestuur, kontak Lester by:
082 609 9453

Baie dankie aan Mnr en Mev C A Jansen vir jul vriendelik en liefdevolle ondersteuningGeluk met jul Chevrolet Cruze, mag ...
24/03/2022

Baie dankie aan Mnr en Mev C A Jansen vir jul vriendelik en liefdevolle ondersteuning

Geluk met jul Chevrolet Cruze, mag jul net vreugde en blydskap beleef en leef

Wat is die regte manier? 😅😉Deel jul meening...
03/02/2022

Wat is die regte manier? 😅😉

Deel jul meening...

20/01/2022
Hoekom... het n automatiese voertuig "N" (Neutral) en "P" (Park)?😊 Om dit te verstaan, moet jy weet wat gebeur wanneer d...
02/12/2021

Hoekom... het n automatiese voertuig "N" (Neutral) en "P" (Park)?

😊 Om dit te verstaan, moet jy weet wat gebeur wanneer die voertuig in Neutral of Park is.
Wanneer jy jou automatiese voertuig in Park sit, "sluit" dit die transmissie van die voertuig, wat verhoed dat hy nie "rol" nie.

So dit beteken, wanneer dit nodig is om jou voertuig te sleep of te stoot, moet hy in Neutral wees, wat toelaat dat die voertuig kan "rol"

19/11/2021

Deposito

Die groot voordeel is, om jou n wen te gee op jou paaiment, totale koste en inruil waarde

En, meer belangrik, om jou te beskerm

13/11/2021

Address

Voortrekkerstraat
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27604172476

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vallei Motors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category