GVW Motors

GVW Motors Ons is ervare in die motorhandel en ons missie is om top gehalte diens en puik gebruikte voertuie aan ons kliënte te lewer.

Skakel ons gerus vir verdere inligting.

11/09/2026
Baie geluk aan die nuwe eienaar van hierdie Ford Ranger Yster. Baie dankie vir die ondersteuning en many happy miles. Da...
10/09/2026

Baie geluk aan die nuwe eienaar van hierdie Ford Ranger Yster. Baie dankie vir die ondersteuning en many happy miles. Dankie vir julle vertroue in ons. Geniet hom.🤩🤩🤩

GVW MOTORS BIED HIERDIE BEKOSTIGBARE SUV AAN WAT PROPVOL TEGNOLOGIE IS. DIE HAVAL JOLION 1.5T DCT AUTO CITY PLUS.  2025 ...
10/09/2026

GVW MOTORS BIED HIERDIE BEKOSTIGBARE SUV AAN WAT PROPVOL TEGNOLOGIE IS. DIE HAVAL JOLION 1.5T DCT AUTO CITY PLUS. 2025 MODEL MET 35 000 KM OP EN VOL DIENSTE. MET PLANNE EN WAARBORG ALLE FOOIE INGESLUIT VIR R319 900. SKAKEL ONS GERUS. HENTIE 082 889 3338 , WILLEM 068 652 5953 OF DOMINIC 078 110 9083. ONS HELP GRAAG.😛😛😛😛😛

GVW MOTORS BIED HIERDIE VOERTUIG AAN . KOM KYK GERUS. 2021 VW AMAROK 2.0 BI TURBO HIGHLINE 132 KW DC.  R439 900 ALL IN. ...
10/09/2026

GVW MOTORS BIED HIERDIE VOERTUIG AAN . KOM KYK GERUS. 2021 VW AMAROK 2.0 BI TURBO HIGHLINE 132 KW DC. R439 900 ALL IN. 149 000 KM MET VOL DIENSTE. KONTAK ONS GERUS. HENTIE 082 889 3338. WILLEM 068 652 5953. DOMINIC 078 110 9083. 🤩🤩🤩🤩

Vir meer inligting op hierdie 2025 Haval Jolion 1.5T City plus DCT  , met 34983km,  besoek ons gerus op https://gvwmotor...
10/09/2026

Vir meer inligting op hierdie 2025 Haval Jolion 1.5T City plus DCT , met 34983km, besoek ons gerus op https://gvwmotors.co.za/showroom/ of kom kuier by ons - vandag nog!

Baie geluk Pierriette van der Walt met jou mooi Renault Kiger.ONs hoop jy het baie veilige kilos met jou kar. Baie danki...
10/09/2026

Baie geluk Pierriette van der Walt met jou mooi Renault Kiger.
ONs hoop jy het baie veilige kilos met jou kar. Baie dankie vir jou ondersteuning.🤩🤩🤩😘 Verkoop deur Hentie Munnik. Kom besoek GVW MOTORS en ervaar ons diens .😛😛😛😛😜

08/09/2026

GVW MOTORS PRESENTS THIS OFFER TO YOU TO OWN THIS NEAT 2023 WILDTRAK V6 AUTO FOR FAR BELOW MARKET PRICE. R100 000 WORTH OF EXTRAS INCLUDED AND FULL SERVICE HISTORY WITH 71 000 KM ON THE CLOCK. WOW. ALL FEES AND COSTS INCLUDED FOR R689 900. SMARTCAP CANOPY WIRH KITCHEN , SLIDER , CTEC CHARGER , EXTRA BATTERY , 360 CAMERA , 184 KW , 600 NM , VERY NEAT.🤩🤩🤩 CALL US AT GVW MOTORS. 027 213 1129.🤩🤩🤩

Vir meer inligting op hierdie 2025 Hyundai Exter 1.2 Premium  , met 25219km,  besoek ons gerus op https://gvwmotors.co.z...
08/09/2026

Vir meer inligting op hierdie 2025 Hyundai Exter 1.2 Premium , met 25219km, besoek ons gerus op https://gvwmotors.co.za/showroom/ of kom kuier by ons - vandag nog!

Address

H/V Voortrekkerstraat & Stasieweg
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GVW Motors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GVW Motors:

Shortcuts

Share

Category