Cederberg

Cederberg News

10/07/2025

The sourdough bread course has reached maximum capacity. Those interested in the August or September course are invited to contact Gerhardus.🥂

Het jy al jou kaartjies na Steve Hofmeyr se STEVE DOEN STEVE op 27 en 28 April? Dis 'n eens-in-'n-leeftyd produksie en d...
15/04/2024

Het jy al jou kaartjies na Steve Hofmeyr se STEVE DOEN STEVE op 27 en 28 April? Dis 'n eens-in-'n-leeftyd produksie en die hele dag is vol feestelikhede by die Voortrekkermonument

Bespreek jou kaartjie hier: https://bit.ly/SteveDoenSteve2024

The Marketing Zoo Pretoria FM Jou Afrikaans

02/03/2023

Andricus van der Westhuizen, DA-kiesafdelingshoof in die Cederberg, het die herverkiesing van dr Ruben Richards as uitvoerende burgemeester van die Cederberg-munisipaliteit gister verwelkom. Burgemeester Richards se herverkiesing volg op die “stem van vertroue” in koalisie tussen die Cederberg E...

01/03/2023

🚨 Huiswerkers se lone het van vandag af met 9,7% gestyg.

Die departement sĂŞ huiswerkers moet R25,42 per uur betaal word.

Dit sal neerkom op ongeveer R4 000 per maand vir 40 uur per week se werk en ongeveer R4 500 vir 45 uur per week se werk.

01/03/2023

Dr Ruben Richards terug as Uitvoerende Burgemeester van die Cederberg-munisipaliteit

Na 'n vergadering het die raad van Cederberg-munisipaliteit nuwe leierskap verkies.

Die mosie van wantroue wat deur die CE/DA/VF+ ingedien was het geslaag teen die Speaker Maxwell Heins, Uitvoerende Burgemeester William J Farmer en Onderburgemeester Francois Kamfer.

Na die insweering van raadslid Andre Mouton as verkose raadslid vir wyk 6, lyk die nuwe leierskap soos volg:

Speaker: Raadslid Dr John Hayes

Uitvoerende Burgemeester: Raadslid Dr Ruben Richards

Uitvoerende onderburgemeester: Raadslid Andre Mouton

27/02/2023

Die departement van minerale bronne en energie het pas bevestig dat die volgende stygings in brandstofpryse Woensdag ingestel sal word. Die pryse word Dinsdagaand om middernag ingestel.

22/02/2023

André de Ruyter, uittredende uitvoerende hoof van Eskom, sal die kragreus met onmiddellike effek verlaat. Dit is pas deur die kragvoorsiener bevestig. “Na ’n spesiale raadsvergadering op 22 Februarie 2023, het die Eskom-direksie en die groep se uitvoerende hoof Andé de Ruyter 'n onderlinge oor...

21/02/2023

Thulas Nxesi, minister van indiensneming en arbeid, het pas die nuwe nasionale minimum loon in die staatskoerant gepubliseer. Luidens die staatskoerant is die nuwe minimum loon, wat vanaf 1 Maart 2023 in werking tree, R25,42 per uur. Dit is ’n verhoging van R2,24 per uur, oftewel 9,7%. Dit geld vi...

17/02/2023

“Cederberg Eerste (CE) het ontstaan toe prominente sakeleiers besluit het om nie langer van die kantlyn kritiek te lewer sonder om wesenlik betrokke te raak in die plaaslike regering se uitdagings nie,” vertel Jan Oosthuizen, sakeleier in Clanwilliam.  “Ons raadslede is nie politikusse nie, b...

13/02/2023

In minder as 'n week het president Cyril Ramaphosa 'n nasionale ramptoestand weens die kragkrisis, en 'n nasionale ramptoestand weens vloede in groot dele van die land verklaar. President Cyril Ramaphosa het Maandagaand in ’n verklaring bevestig dat die regering vanaand nog ’n nasionale ramptoes...

29/01/2023

Die AHi het 'n vraelys saamgestel om die impak van beurtkrag, COVID-19 en ander verwante kwessies te bepaal. Neem gerus deel aan ons vraelys deur die vorm hieronder in te vul:

Address

Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0873591239

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cederberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share