KOEK Suster

KOEK Suster Ons spesialiseer in temakoeke vir kinderpartytjies en ander geleentheidskoeke soos doop- en troukoek Ek bly in Viljoenskroon in die Noord-Vrystaat.

Die koeke op die bladsy is almal deur my, Ronel Geyser, geskep. Die gogga het my gebyt toe ek vir my dogtertjie se verjaarsdagpartytjies koeke gebak het. Ek wou dit graag nog met suikerkuns of “fondant” aanpak. Toe my seuntjie een jaar oud word het ek en my man besluit om vir hom ‘n “Cars”-koek te maak. En toe is dit so groot sukses dat navrae en bestellings begin inkom het. Kort daarna het ons di

e eerste privaatbestelling gemaak en suksesvol afgelewer. Binne die eerste 6 maande het ek meer as 40 koeke afgelewer. Hierdie is ‘n gesins-tydverdryf en my man gebruik ook sy kunstalent en agtergrond as grafiese ontwerper om my met idees en die versiering te help. Hy is ook handig met die ontwerp van die prente vir die edible printing.

Address

Havemann Street
Viljoenskroon
9520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KOEK Suster posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KOEK Suster:

Shortcuts

Share