Vrystaat Bande

Vrystaat Bande Prys Diens Kwaliteit

Besoek ons vir al jou bande en battery benodighede. Ons doen ook 24/7 Nooddienste, kontak ons hier: 071 384 9036/071 331 7039

06/12/2022
Baie geluk Nicolas Mafabatho!“Employee of the Month!”Nicolas is n nuwe lid van die span en n groot aanwins!  Met jou vol...
03/12/2022

Baie geluk Nicolas Mafabatho!
“Employee of the Month!”
Nicolas is n nuwe lid van die span en n groot aanwins! Met jou volgende besoek aan Vrystaat Bande, wens hom geluk!

Baie geluk Nicolas Mafabatho, “Employee of the Month”Nicolas is n nuwe lid van ons span, hy is n groot aanwins en harde ...
03/12/2022

Baie geluk Nicolas Mafabatho, “Employee of the Month”
Nicolas is n nuwe lid van ons span, hy is n groot aanwins en harde werker!
Met jou volgende besoek aan Vrystaat Bande, wens hom geluk!!

“Employee of the Month”Baie geluk Joseph Moeti!Joseph is n nuwe lid van die span, hy is n bekwame drywer en het homself ...
04/10/2022

“Employee of the Month”
Baie geluk Joseph Moeti!
Joseph is n nuwe lid van die span, hy is n bekwame drywer en het homself al bewys. Hy is beslis n aanwins vir ons span. Met jou volgende besoek aan Vrystaat Bande, wens hom geluk!

Vrystaat Bande Karwas het die geleentheid gehad om met die Matriekafskeid hier in Viljoenskroon, die spog antieke motors...
01/10/2022

Vrystaat Bande Karwas het die geleentheid gehad om met die Matriekafskeid hier in Viljoenskroon, die spog antieke motors waarmee die paartjies aangery word mooi te maak, te was en reg te kry vir die glansryke okasie.

Hier by Vrystaat Bande Karwas is alle motors welkom vir 'n pamperlang!

27/09/2022

Vandag is Pensioenarisse dag. Kom bederf jou motor met 'n heerlike was en betaal slegs R 80.00 per motor.

Bring jou motor en bederf dit!!

Besoek ons gerus vir Beste pryse op Bridgestone bande.
23/09/2022

Besoek ons gerus vir Beste pryse op Bridgestone bande.

20/09/2022

Ons ou mense is belangrik vir ons! Ons waardeer jul. Daarom, kom geniet 'n "lekker" kar was by ons.

Vandag is Pensioenarisse dag. Kom bederf jou kar met 'n heerlike was en betaal slegs R 80.00 per motor.

Bring jou kar en bederf dit!!

Vrystaat Bande was Vrydag een van die putjie borge by die Wonderheuwel Boerevereeniging golf dag by die pragtige Vaal de...
17/09/2022

Vrystaat Bande was Vrydag een van die putjie borge by die Wonderheuwel Boerevereeniging golf dag by die pragtige Vaal de Grace, Parys. Besoek ons gerus vir al jou bande sorg en benodighede.

Address

11 Reits Street
Viljoenskroon

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrystaat Bande posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vrystaat Bande:

Share