24/10/2026
DELIVERY DAY!!
Baie geluk Janco Labuschagne met jou nuwe Toyota Hilux Legend 2.8 Gd6 4X2 Automatic. Mag jy hom baie geniet en veilige km's met hom ry! Mag hy jou baie vreugde bring!
Baie dankie dat julle Greymor Auto gekies het vir julle nuwe voertuig. Ons is geëerd om so mooi bakkie aan julle te voorsien.
Greymor Auto Greymor Auto Office Greymor-auto Sales Greymor-auto Showroom Gert Fourie