27/02/2024
BREAKING NEWS!!!
Sonop Motorparte Vanrhynsdorp
Hiermee kondig ons aan dat ons pryse vir die nuwejaar verlaag is. Om moeilike tye ligter te maak vir ons kliente.
En so ook voortgaan om ons gemeenskap te dien nog vir jare, tot die beste van ons vermoƫ.
NB!! ONS KRY ENIGE PART WAT DIE KLIENT SOEK!!!