30/10/2026
Baie geluk aan Thys van der Mescht wat die maand op IFM Radio 102.2 FM se Vaal Mall Tyres - VMT en Icaur Vanderbijlpark R2500 River Meat Deli koop bewys gewen het.
Skakel in op Quentin Venter se show om deel te raak van die kompetisie.