Ultimate Auto SA

Directions Website

Ultimate Auto SA Ultimate Auto is Vanderbijlpark's top dealership for all pre-owned vehicles, and the only AA accredited Pre Owned Dealership in Vanderbijlpark

Seller of a wide variety of pre-owned vehicles. 0663074156 After hours

πŸš— 2018 VOLKSWAGEN JETTA GP 1.6 TDI COMFORTLINE DSGπŸ“ 139,600 KM | πŸ’° R209,900βœ”οΈ Automatic DSGβœ”οΈ Economical 1.6 Dieselβœ”οΈ Co...
26/10/2026

πŸš— 2018 VOLKSWAGEN JETTA GP 1.6 TDI COMFORTLINE DSG

πŸ“ 139,600 KM | πŸ’° R209,900

βœ”οΈ Automatic DSG
βœ”οΈ Economical 1.6 Diesel
βœ”οΈ Comfort & Style
βœ”οΈ Finance Available

πŸ“ Ultimate Auto Vanderbijlpark
πŸ“ž Bernice: 073 445 2679
πŸ“ž Clive: 078 587 9925

🌐 www.ultimateauto.co.za

🚘 Your next car is waiting for you!

πŸš™ 2019 HAVAL H2 1.5T CITYπŸ“ 101,900 KM | πŸ’° R179,900βœ”οΈ Stylish & Spacious SUVβœ”οΈ Turbo Petrolβœ”οΈ Finance AvailableπŸ“ Ultimate...
26/10/2026

πŸš™ 2019 HAVAL H2 1.5T CITY

πŸ“ 101,900 KM | πŸ’° R179,900

βœ”οΈ Stylish & Spacious SUV
βœ”οΈ Turbo Petrol
βœ”οΈ Finance Available

πŸ“ Ultimate Auto Vanderbijlpark
πŸ“ž Bernice: 073 445 2679
πŸ“ž Clive: 078 587 9925

🌐 www.ultimateauto.co.za

🚘 Your next ride is waiting!

πŸŽ‰πŸš— BAIE GELUK, HERMAN! πŸš—πŸŽ‰Baie geluk met die aankoop van jou pragtige Daihatsu Terios 1.5 vir jou au pair! πŸ₯³πŸŽŠMag sy baie ...
24/10/2026

πŸŽ‰πŸš— BAIE GELUK, HERMAN! πŸš—πŸŽ‰

Baie geluk met die aankoop van jou pragtige Daihatsu Terios 1.5 vir jou au pair! πŸ₯³πŸŽŠ

Mag sy baie veilige en geseΓ«nde myle saam met die kinders geniet, en mag elke rit gevul wees met veiligheid en voorspoed. πŸ™β€οΈ

’n Vreeslike groot DANKIE vir jou ondersteuning en vertroue, al die pad van Mosselbaai af! 🌊 Ons waardeer dit opreg dat jy Ultimate Auto Vanderbijlpark gekies het!

🀝 Ons span wat hierdie aflewering moontlik gemaak het: 🚘 Ruan – Voertuigaflewering πŸ“‘ Melani Human, Direkteur – Dokumentasie en ondertekening
Bernice ☎️ 073 445 2679

Ultimate Auto Vanderbijlpark – Waar goeie diens en vertroue saam ry! β€οΈπŸš—

πŸŽ‰πŸš˜ CONGRATULATIONS, MR DITSHETELO! πŸŽ‰Congratulations on your beautiful Hyundai Elantra 1.6 Premium! πŸ₯‚ May you enjoy many ...
24/10/2026

πŸŽ‰πŸš˜ CONGRATULATIONS, MR DITSHETELO! πŸŽ‰

Congratulations on your beautiful Hyundai Elantra 1.6 Premium! πŸ₯‚ May you enjoy many safe, happy and blessed miles.

Thank you for choosing Ultimate Auto Vanderbijlpark. We truly appreciate your support and welcome you to the Ultimate Auto Family! ❀️

🌐 www.ultimateauto.co.za
πŸ“ž Clive 0785879925

Ultimate Auto – Driving trust, one happy customer at a time! πŸš—β€οΈ

πŸŽ‰ BAIE GELUK, TANNIE ELIZE! πŸš—βœ¨Baie geluk met tannie se pragtige Haval H2 1.5T! πŸ₯³Mag hierdie nuwe hoofstuk gevul wees met...
23/10/2026

πŸŽ‰ BAIE GELUK, TANNIE ELIZE! πŸš—βœ¨

Baie geluk met tannie se pragtige Haval H2 1.5T! πŸ₯³

Mag hierdie nuwe hoofstuk gevul wees met voorspoed, geluk en baie mooi herinneringe. Ons wens tannie net die beste toe, met baie veilige en geseΓ«nde myle agter die stuur van tannie se nuwe voertuig! πŸ’β€οΈ

Baie dankie vir tannie se ondersteuning en vertroue in Ultimate Auto Vanderbijlpark. Dit was vir ons ’n voorreg om tannie te help!

🚘 Veilige myle en baie rygenot!

Voertuig afgelewer deur:
Bernice Deyzel-Harris
πŸ“ž 073 445 2679

🌐 www.ultimateauto.co.za

Ultimate Auto Vanderbijlpark – waar nuwe voertuie en nuwe herinneringe begin! ❀️

πŸŽ‰ BAIE GELUK AAN DIE Mc FARLANE-FAMILIE! πŸŽ‰Baie geluk met julle pragtige Volkswagen Amarok! 🚘πŸ₯³Aan die pasgetroude paartji...
20/10/2026

πŸŽ‰ BAIE GELUK AAN DIE Mc FARLANE-FAMILIE! πŸŽ‰

Baie geluk met julle pragtige Volkswagen Amarok! 🚘πŸ₯³

Aan die pasgetroude paartjie: Mag hierdie nuwe hoofstuk in julle lewe gevul wees met liefde, geluk, voorspoed en baie veilige kilometers saam! β€οΈπŸ’

Baie dankie vir julle ondersteuning en dat julle Ultimate Auto Vanderbijlpark gekies het. Ons waardeer dit opreg!

Mag julle die Amarok baie geniet en mag daar nog baie mooi avonture voorlΓͺ! πŸš™βœ¨

Veilige en geseΓ«nde myle!

πŸ“ž Bernice – 073 445 2679
🌐 www.ultimateauto.co.za

19/10/2026

Address

107 Helena Lochner Street
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ultimate Auto SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share