17/09/2026
π₯ MIGHTY MEN 2026 β DIE 7DE & LAASTE KONFERENSIE π₯
Mans, hierdie een wil jy nie misloop nie.
Vir die 7de keer kom ons bymekaar β mans van alle ouderdomme en agtergronde β om saam te aanbid, God se Woord te hoor, mekaar te bemoedig en herinner te word aan wie ons geroep is om te wees.
Maar hierdie jaar is anders.
Dit is die 7de Muluti Mighty Men. Maar dit is ook die finale Maluti Mighty Men.
π
9β11 Oktober 2026
π Iona Cherry Farm, Fouriesburg, Eastern Freestate
π° TOEGANG IS GRATIS!
Bring jou pa.
Bring jou broer.
Bring jou vriend.
Bring jou seun.
Kom staan saam met duisende ander mans vir hierdie laaste Mighty Men.
π₯ Mighty Men Conference 2026
9β11 Oktober | Iona Cherry Farm | GRATIS
Ons sien jou daar! πͺπ₯