18/10/2026
🔧 VAKATURE: 4x4 FITMENT-TEGNIKUS
📍 4x4 Mega World Upington
Sit jy ’n snorkel aan en dit lyk of dit so uit die fabriek gekom het? Pas jy ’n bullbar, winch of vering netjies en reg, die eerste keer? Dan soek ons jou!
4x4 Mega World groei, en ons werkswinkel soek nog ’n paar sterk, bekwame hande.
Wat jy gaan doen:
✅ Bullbars, winches, snorkels, rooframe en canopies pas
✅ Vering en lift kits installeer
✅ Kampeer- en toeruitrusting op voertuie monteer
✅ Werk aflewer waarop jy trots jou naam sal sit
Ons ideale kandidaat:
🔸 Het bewese ondervinding as 4x4-fitter
🔸 Is netjies, akkuraat en betroubaar
🔸 Werk goed in ’n span en ook onafhanklik
🔸 Het ’n passie vir 4x4’s en die buitelewe
⚡ BONUS: Is jy ook ’n motorelektrisiën? Dan wil ons jou nog dringender ontmoet!
💰 Salaris: hoogs onderhandelbaar vir die regte persoon.
📧 Stuur jou CV na [email protected]
Slegs kandidate op die kortlys sal gekontak word.
🇬🇧 We’re hiring a 4x4 Fitment Technician in Upington. Auto electrician skills are a big bonus, and the salary is highly negotiable. Send your CV to [email protected]