Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington

Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington Your trusted Tyre and Vehicle specialists in Upington

With this page we would like to keep you posted with all the latest specials on tyres, rims, shock absorbers, ext.

Die naweek staan weer nader!!🥳Gaan die Bokke die All-Black’s kan ore aansit?🧐Raai die telling en staan ‘n kans om hierdi...
10/09/2026

Die naweek staan weer nader!!🥳
Gaan die Bokke die All-Black’s kan ore aansit?🧐

Raai die telling en staan ‘n kans om hierdie lekker prys te wen!!🤩

Wat is nuut op die mark, maar werk ongelooflik. INDE FLATE. Laat lug gelyktydig uit 2 bande uit of sit lug in altwee gel...
09/09/2026

Wat is nuut op die mark, maar werk ongelooflik.
INDE FLATE.

Laat lug gelyktydig uit 2 bande uit of sit lug in altwee gelyktydig.

Nou by ons beskikbaar..

Baie geluk Jerome Mckenzie! Geniet jou geskenke. Hou ons blad dop vir die naweek se rugby kompetisie, ons plaas dit binn...
08/09/2026

Baie geluk Jerome Mckenzie!
Geniet jou geskenke.

Hou ons blad dop vir die naweek se rugby kompetisie, ons plaas dit binnekort. 🤩

Kom doen jou band herstelwerk by die winkel wat nie dobbel met jou veiligheid nie. Kom na Xtreme Wheel & Tyre / Point S ...
06/09/2026

Kom doen jou band herstelwerk by die winkel wat nie dobbel met jou veiligheid nie. Kom na Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington. Flink, veilig en profesioneel. Swak vakmanskap kan jou duur te staan kom.

305/55R20 Renegade's op ʼn nuwe Raptor. Net WOW, ek kry nie enigiets anders uit nie. Wat ʼn kombinasie.
05/09/2026

305/55R20 Renegade's op ʼn nuwe Raptor.

Net WOW, ek kry nie enigiets anders uit nie. Wat ʼn kombinasie.

WEN WEN WEN !!!Raai more se telling reg en staan ʼn kans om hierdie amazing prys te wen.
04/09/2026

WEN WEN WEN !!!
Raai more se telling reg en staan ʼn kans om hierdie amazing prys te wen.

WOW! 🤩 Die bakkie is eenvoudig net mooi. Dankie Quintus Burnett vir die volgehoue ondersteuning! 🤝Rims ✅ Tyres ✅Long Ran...
03/09/2026

WOW! 🤩
Die bakkie is eenvoudig net mooi.
Dankie Quintus Burnett vir die volgehoue ondersteuning! 🤝
Rims ✅
Tyres ✅
Long Range tank ✅
De Graaf Exhaust ✅
Towbar ✅
Soft Open Tail Gate shock ✅
Air Lift Air suspension ✅

Kontak ons gerus vir enige navrae.
☎️0543378955

03/09/2026

Kort jy ‘n pasgemaakte uitlaat vir jou voertuig of sommer net herstelwerk op jou huidige uitlaat?

Ons het ‘n sakpas oplossing vir jou uitlaat behoefte🙌

Ons benodig julle hulp asb. 😉Watter kleur rim verkies julle op die nuwe Hilux. Swart of silver? Los ń antwoord en staan ...
02/09/2026

Ons benodig julle hulp asb. 😉
Watter kleur rim verkies julle op die nuwe Hilux.
Swart of silver?
Los ń antwoord en staan ń kans om ń klein geskenkie te wen.
Ons gaan verseker ñ wit letter band ook opsit!

Address

Anton Lubowski Street 41
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Xtreme Wheel & Tyre / Point S Upington:

Shortcuts

Share