My 4x4 Fitment

My 4x4 Fitment Platinum Ironman 4x4 dealer in Upington fit suspension, lights,battery systems and Ramkappie canopies

Toyota Fortuner:โ˜‘๏ธ LED detailing BriekligteHierdie briekligte werk saam met die nommerplaathouer-agterligte van die voer...
03/09/2026

Toyota Fortuner:
โ˜‘๏ธ LED detailing Briekligte

Hierdie briekligte werk saam met die nommerplaathouer-agterligte van die voertuig. Dit fl***er & flits wanneer jy briek en skyn helder in die aand ๐Ÿ”ด

My 4x4 Fitment Upington
๐Ÿ“ž 078 219 7178

๐Ÿค 43 Markstr. Upington
(langs Upington Toyota Parte)

03/09/2026
Jou Hilux verdien 'n ๐—๐—•๐—– ๐—˜๐˜…๐—ต๐—ฎ๐˜‚๐˜€๐˜ van sy eie!JBC Performance Exhaust:โ˜‘๏ธ nou vanaf R12 075*      excl. fitmentMy 4x4 Fitme...
03/09/2026

Jou Hilux verdien 'n ๐—๐—•๐—– ๐—˜๐˜…๐—ต๐—ฎ๐˜‚๐˜€๐˜ van sy eie!

JBC Performance Exhaust:
โ˜‘๏ธ nou vanaf R12 075*
excl. fitment

My 4x4 Fitment Upington verskaf en pas diรฉ handelsmerke wat jou 4x4 verdien. Kry jou Cruiser gerat vir die kalahari stofpad met die topklas buitelug benodigdhede beskikbaar in ons winkel.

Gratis kwotasie:
๐Ÿ“ž My 4x4 Fitment Upington
078 219 7178

๐Ÿค 43 Markstr. Upington
(langs Upington Toyota Parte)

Jou Hilux verdien 'n ๐—๐—•๐—– ๐—˜๐˜…๐—ต๐—ฎ๐˜‚๐˜€๐˜ van sy eie!JBC Performance Exhaust:โ˜‘๏ธ nou vanaf R12 075*      excl. fitmentMy 4x4 Fitme...
03/09/2026

Jou Hilux verdien 'n ๐—๐—•๐—– ๐—˜๐˜…๐—ต๐—ฎ๐˜‚๐˜€๐˜ van sy eie!

JBC Performance Exhaust:
โ˜‘๏ธ nou vanaf R12 075*
excl. fitment

My 4x4 Fitment Upington verskaf en pas diรฉ handelsmerke wat jou 4x4 verdien. Kry jou Cruiser gerat vir die kalahari stofpad met die topklas buitelug benodigdhede beskikbaar in ons winkel.

Gratis kwotasie:
๐Ÿ“ž My 4x4 Fitment Upington
078 219 7178

๐Ÿค 43 Markstr. Upington
(langs Upington Toyota Parte)

03/09/2026

๐Ÿšš Jou bakkie smaak mos ook โ€™n sexy nommertjie om sy Somerlyfie af te show ๐Ÿ•บ

*๐—˜๐—ธ๐˜€๐—ธ๐—น๐˜‚๐˜€๐—ถ๐—ฒ๐—ณ & ๐—ผ๐—ป๐—บ๐—ถ๐—ฑ๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—น๐—ถ๐—ธ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—ธ๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ by My 4x4 Fitment.

Beskikbaar is 2x opsies:
โ˜‘๏ธ APEX - 2026 9th Gen Hilux Travo bumper
โ˜‘๏ธ DELUXE - 2026 9th Gen Hilux Travo bumper

My 4x4 Fitment Upington
๐Ÿ“ž 078 219 7178

๐Ÿค 43 Markstr. Upington
(langs Upington Toyota Parte)

Land Cruiser 300 GX-R:โ˜‘๏ธ Exel Long-Range Fuel Tank. My 4x4 Fitment Upington glo daarin om kamp gemaklik te maak, want jy...
02/09/2026

Land Cruiser 300 GX-R:
โ˜‘๏ธ Exel Long-Range Fuel Tank.

My 4x4 Fitment Upington glo daarin om kamp gemaklik te maak, want jy verdien 'n stresvrye reis ๐Ÿ˜‰

My 4x4 Fitment Upington
๐Ÿ“ž 078 219 7178

๐Ÿค 43 Markstr. Upington
(langs Upington Toyota Parte)

Ons jaarlikse *Ramkappie Raffle* is in volle swang โ€“ en daar is nog net โ€™n BEPERKTE aantal lootjies beskikbaar ๐ŸŽŸ๏ธ ๐Ÿ”ฅ JY K...
02/09/2026

Ons jaarlikse *Ramkappie Raffle* is in volle swang โ€“ en daar is nog net โ€™n BEPERKTE aantal lootjies beskikbaar ๐ŸŽŸ๏ธ

๐Ÿ”ฅ JY KAN โ€˜N SOM VAN R27 000 WEN ๐Ÿ”ฅ

En die beste deel? โค๏ธ Elke sent van die fondse gaan aan Tannie Machel van die Kalahari Wildlife Project, wat haar lewe daaraan wy om ons omliggende, bedreigde Kalahari-spesies te versorg en te beskerm ๐Ÿพ

Vir slegs *R100 per lootjie* staan jy โ€™n kans om EEN van die volgende te wen:

๐Ÿ’ฐ R27 000 kontant
OF
๐Ÿ›ป โ€˜n Ramkappie Canopy vir enige dubbelkajuit

๐Ÿ‘‰ Koop jou lootjie vandag by My 4x4 Fitment of by Bertus Burger (Upington Toyota).

๐ŸŽฏ Trotse borge:
My 4x4 Fitment โ€ข SA Jagters-Hunters Kgalagadi โ€ข Upington Toyota โ€ข Pangolin.Africa โ€ข Ram Kappie Canopies

*Moenie wag tot die laaste lootjie weg is nie โ€“ R100 kan jou R27 000 ryker maak, terwyl jy terselfdertyd โ€™n goeie saak ondersteun! ๐Ÿ™Œ

02/09/2026

Met die Neo Scope Spotlights kan jy nou sien waar die spoor is waarop jy eintlik moes ry...

Kyk hoe bevange lyk die Ironman 4x4 Africa Scope Spotlights ๐ŸŽฏ9th Gen Toyota Hilux Raider:โ˜‘๏ธ Ironman 4x4 9โ€ Scope Spotlig...
02/09/2026

Kyk hoe bevange lyk die Ironman 4x4 Africa Scope Spotlights ๐ŸŽฏ

9th Gen Toyota Hilux Raider:
โ˜‘๏ธ Ironman 4x4 9โ€ Scope Spotlights
โ˜‘๏ธ Ironman 4x4 Apex Bullbar

Spesialiste in:
๐Ÿ‘‰ Wheel Alignment, Balancing & Rims
๐Ÿ‘‰ Ram Kappie & Beekman Canopies
๐Ÿ‘‰ Ironman 4x4 Suspension en Shocks
๐Ÿ‘‰ Opposite Lock Africa & Toughdog Suspension
๐Ÿ‘‰ Timbren Suspension Enhancement Systems
๐Ÿ‘‰ Front Runner Dometic
๐Ÿ‘‰ ONCA Off-Road products
๐Ÿ‘‰ Gobi-X Expedition Gear
๐Ÿ‘‰ JBC Performance Exhausts
๐Ÿ‘‰ Cadac Braai & Gas
๐Ÿ‘‰ Donkey Long Tong
๐Ÿ‘‰ Dastek vehicle Intelligence
๐Ÿ‘‰ Lumeno LED
๐Ÿ‘‰ GloTech Bulbs
๐Ÿ‘‰ Nano4Life Technology
๐Ÿ‘‰ BidTrack Vehicle tracking
๐Ÿ‘‰ Bundu Basher Car Mats
๐Ÿ‘‰ Tougher & Escape Gear Seatcovers
๐Ÿ‘‰ Bullbars, spotlights, roofracks, solar kits, recovery gear en meer!!

GRATIS kwotasie:
๐Ÿ“ž My 4x4 Fitment Upington
078 219 7178

๐Ÿค 43 Markstr. Upington
(langs Upington Toyota Parte)

Address

43 Mark Street
Upington
8800

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30
Saturday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My 4x4 Fitment posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to My 4x4 Fitment:

Shortcuts

Share