LifeHelp - Life Coaching (www.lifehelp.co.za)

LifeHelp - Life Coaching (www.lifehelp.co.za) Life Coaching will help you to find answers that is right for you; what you want from life; your car The questions are simple but the answers may not be.

Life Coaching will help you to ask yourself these three questions:
* What do I want to do with my life?
* What is stopping me from doing it?
* What am I going to do about it? As your coach, I will help you to find the answers that are right for you. I will be a personal trainer for your life and career, and I will work on improving and enhancing all areas of your life. I will help you work out where you want to go and plan strategies to get you there.

23/01/2018

Emotions may not always be right, but they are always real. Don't discount how your spouse feels about something. Listen to them.

05/11/2017

Don’t allow a season of loneliness to become a lifestyle of despair.

07/07/2016

GEESVERVULDE MENSE SE HUWELIK STAAN ONDER HEMELSE BESTUUR. DAAR IS SLEGS PLEK VIR EEN DERDE PERSOON IN SO ‘N HUWELIK. EN DIT IS GOD SELF:
EF. 5:18-33
‘n Geesvervulde man is aan sy vrou onderdanig. Ja, jy het reg gelees. Die meeste mans begin gewoonlik eers by vers 22 lees waar Paulus vir die vroue sê dat hulle aan mans onderdanig moet wees. Maar in vers 21, wat as opskrif van hierdie gedeelte dien, sê Paulus dieselfde vir mans. Hulle moet ook onderdanig wees. Prakties beteken dit dat 'n Geesvervulde man nie baas moet probeer speel oor sy vrou nie. Hy moet opkyk na haar en haar dien met sy dade en sy woorde. Hy probeer haar nie domineer of haar persoonlikheid onderdruk nie. Hy gee vir haar genoeg "lewensruimte" en ondersteun haar in alles wat sy doen.

Hy het sy vrou so lief soos wat Christus sy kerk liefhet.
‘n Geesvervulde man stel sy vrou altyd bo sy eie belange. Hy beskou haar as 'n kosbare gawe uit die Here se hand wat spesiaal ontwerp is om by hom te pas. Daarom koester en beskerm hy haar teen al die stampe van die lewe.

Hy word een met sy vrou. 'n Geesvervulde man is op alle vlakke van die huwelik 'n pasmaat vir sy vrou. Omdat sy die kosbaarste persoon in sy lewe hier op aarde is, het hy haar net so lief as wat hy homself het. Alles wat hy sê, d**k en doen, word saam met haar, en ter wille van haar gedoen.

Die Heilige Gees maak dat ek my vrou as ‘n kosbare geskenk uit die hemel beskou wat ek elke dag met my lewe oppas en koester.

02/03/2015

"Children close their ears to advice but open their eyes to examples"

02/03/2015

"Healthy children come from families where parents maintain the power, NOT THE CHILDREN

02/03/2015

"Adults are difficult to repair. Treat your children right"

02/03/2015

'FIRST YOU HAVE TO LOVE YOURSELF BEFORE YOU CAN TEACH YOUR CHILDREN HOW THEY SHOULD LOVE THEMSELVES"

11/02/2015

NUWE DENKE: Jou onderbewussyn werk amper soos 'n saailand. Elke gedagte, elke indruk, elke ervaring wat jy beleef, word daar gestoor. Wanneer jy bepaalde woorde of gedrag gereeld herhaal, werk dit soos goeie bemesting vir jou onderbewuste. Dan word hierdie woorde of dade al dieper in jou brein ingegrafeer. Net soos met 'n saailand gee jy as te ware elke keer vir jou brein kos as jy dieselfde dinge oor en oor d**k of doen.
Jou onderbewuste kan nie onderskei tussen droom en realiteit, of tussen reg en verkeerd nie. Al se jy vir almal dit is verkeerd om lelike gedagtes te bed**k, maar jy laat dit skelmpies in jou eie kop toe, gaan jou brein jou nie keer nie. Dan gaan jou onderbewussyn vir jou se jy jok eintlik en jou nog meer aan hierdie verkeerde dinge laat d**k. Trouens, alles wat jy deur die hekke van jou bewussyn deurlaat, word in jou onderbewussyn vertroetel. Dit help dus nie om 'n godsdienstige front na buite toe voor te hou terwyl jou kop heeldag op die sonde se voorstoep rondspeel nie.
Dis maklik om agter maskers weg te kruip wat beskilder is met die vroomste woorde en dade, maar dit is iets anders om by die hekke van jou bewussyn te staan en te keer dat sondegedagtes vrye toegang tot jou onderwussyn kry.
Gaan kyk vandag na watter sort saad in jou kop val.
D**K NET: Hoe meer jy toelaat dat God jou gedagtes verander, hoe meer begin jy gedagtes d**k waarvan HY hou en hoe meer begin jy ook SY gedagtes agterna d**k.

16/10/2014

WAAR VIND MENS WYSHEID? Ware wysheid kom van die Here af. Hoe meer jy leer om te luister as Hy praat, hoe wyser word jy. Hoor net wat se Spreuke 2:5-7 "Wysheid om reg te leef kom net van die Here af. Kennis en insig is net by Hom te kry" Aangrypend, nie waar nie? Die Here gee wysheid wat jou in 'n gelukkige mens verander. Hierdie wysheid leer jou om nie agter sondes aan te hardloop of dom dinge te se nie. Wysheid leer jou om die alledaagse lewe reg te leef. Want wysheid is konkreet, prakties. Wysheid verander elke woord, elke gedagte, elke tree van jou. Om hierdie soort wysheid in die hande te kry is ook nie moeilik nie. Jy moet dit dag vir dag by God gaan haal, want Hy gee dit vir almal wat Hom liefhet. Gaan vra vir wysheid. Gaan vra by Hom raad oor hoe om elke dag te leef. Moenie aan God se goedheid twyfel nie. Hy gee wysheid aan elkeen wat Hom dit vra. Vandag is dit jou b***t! Gaan vra jou stukkie wysheid om die lewe reg te leef, tot eer van God.

GASSPREKER : HESTA GE**ERTEMA:  "DIE VROU EN HAAR TOEBEHORE"
16/10/2014

GASSPREKER : HESTA GE**ER
TEMA: "DIE VROU EN HAAR TOEBEHORE"

13/08/2014

"Die ideale wat my pad verlig het en my keer op keer nuwe moed gegee het om die lewe met blydskap aan te durf, was goedheid, skoonheid en waarheid.
Blydskap is 'n gelukkige eienskap van diegene wat die aarde blymoedig in die krag van die Here bewandel"

28/07/2014

"Action without vision is only passing time;
Vision without action is merely day dreaming; but
Vision with action can change the world"

Address

5 Myrtle Avenue, Strelitzia Park
Uitenhage
6229

Opening Hours

Monday 09:00 - 21:00
Tuesday 09:00 - 21:00
Wednesday 09:00 - 21:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 21:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LifeHelp - Life Coaching (www.lifehelp.co.za) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share