10/01/2020
Jy het nou jou matriek eksamen agter jou rug nou benodig jy n leerling of bestuurders lisensie wat jou nie n plaas se prys gaan kos nie.. My tariewe is sakpas tariewe,. Het 25 jaar ondervinding. Geregestreer by idrive en saidi. Kontak ons by die volgende nommers 0738172559 of WhatsApp 0739592883. Ons het van November 2019 tot vandag 15 leerling lisensies en 10 bestuurders lisensies laat slaag.