21/10/2026
Johantjie verjaar die 24ste Oktober 2026...,
Kom maak 'n donasie of skakel die winkel en vra vir Amanda Bruwer hoe jy kan help om sy Verjaarsdag ekstra spesiaal te kan maak!!
Hy veg op die oomblik teen Leukemia en is in Steve Bheko hospitaal waar hy behandel ontvang.
Ons blikkie is by ons till in die winkel of ondersteun Obaro Thabazimbi wat die Vrydag Vetkoeke verkoop @ R40 'n vetkoek...,
Kom ons as gemeenskap staan saam en help 'n gesin in tyd van nood!!