26/10/2026
'n Blink skoon voertuig maak elke rit sommer lekkerder!
By Spotless Mobile Car Wash sorg ons dat jou motor, bakkie of ryding weer spoggerig skoon is – binne én buite!
Met vriendelike diens en aandag aan die kleinste detail is jou voertuig in goeie hande.
Kom maak gerus 'n draai of bespreek jou afspraak!
📍 Astron Energy Garage, 1 Main Rd, Struisbaai
📞 071 393 3181
Ons was, jy ry skoon!