Stilbaai Powder Coating

Stilbaai Powder Coating Powder Coating is the process where powder is applied to a metal object and cured in an oven.

07/11/2023

On site Blasting 0721736777

18/10/2023
Altyd dankbaar.
03/06/2023

Altyd dankbaar.

03/06/2023

Ons eerste maand van besigheid en baie suksesvol. Dankie vir jul ondersteuning. ñ Spesiale dankie aan Becker Broers vir jul insette om ons te laat groei julle is ñ wen span. Baie dankie

Uit ons nuwe fabriek hier in Stilbaai!!! Baie dankie aan die nuwe kliente met hul vertroue in ons. Van Sandblasting, voo...
09/05/2023

Uit ons nuwe fabriek hier in Stilbaai!!! Baie dankie aan die nuwe kliente met hul vertroue in ons. Van Sandblasting, voorbereiding en Epoxy coating. Dis vir ons ñ voorreg om ñ diens hier te kan lewer!

28/04/2023
Ons is oop vir besigheid in Stilbaai ! Powder Coating is ñ metode om kleur deur middel van poeier op staal aan te bring,...
28/04/2023

Ons is oop vir besigheid in Stilbaai ! Powder Coating is ñ metode om kleur deur middel van poeier op staal aan te bring, dit word in ñ oond gebak wat veroorsaak dat die poeier smelt en egalig oor die produk vloei tydens die verhittings proses. Uitstekende afwerings resultate insluitend beskerming van die item is die gevolg van hierdie unieke proses.

Address

33 Steadfray Avenue
Stilbaai
6674

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stilbaai Powder Coating posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share