06/09/2017
Baie geluk aan Talla Bam met die aankoop van jou Great Plains Turbo Max. Mag jy die implement geniet, glo dit sal die gronde sommer baie mooi bewerk. Dankie vir die vertroue in my en mag ons sommer gou weer besigheid doen. Groete Kevin Worth