01/02/2021
Dit is n rukkie van af ons laaste post. Dinge gaan goed aan. Baie dankie aan al ons kliente wat ons ondersteun het in 2020 wat n baie moeilike tyd was vir ons almal, sonder julle so ons nooit sover gekom het waar ons nou is nie. Ons het die jaar goed begin en dit is danksy ons kliente wat ons vertrou om hulle voertuie instand te hou.
Aan ons nuwe kliente vanaf Januarie baie welkom by die KRM family.