SparkyTechx Auto Electrical

SparkyTechx Auto Electrical SparkyTechX Auto electrical : Mobile
Car repair company. With 20 years in the automotive industry. Call us : 079 19 000 80

29/09/2024

God is bigger.

29/09/2024
20/09/2024

Andrea Bocelli, Alison Krauss · Believe (Deluxe) · Song · 2020

02/09/2024

Die Here se gebed - ons ken dit tog so goed. Ons ken dit as 'n rympie of 'n lied. Maar wanneer laas het JY werklik geluister na wat jy bid? Hierdie is ‘n voorbeeld van Jesus aan ons oor hoe om te bid. Nie letterlik bid elke dag die gebed nie. Nee, gaan DIEPER in die gebed.. Wat beteken hierdie gebed. Wat leer God ons eintlik hier?!

Kom ons d**k 'n slag na. (Die Onse Vader) – Matt 6 / Luk 11 (Lees dit stadig en laat dit insink wat jy lees. Dit is die GRONDSLAG van GEBED, dit is hoekom ek daarmee begin.)

Ek kannie bid ONSE as ek net vir myself leef nie
Ek kannie bid VADER as ek nie sy kind geword het nie.
Ek kannie bid WAT IN DIE HEMEL IS as ek nog aardgebonde is nie.
Ek kannie bid LAAT U NAAM GEHEILIG WORD as ek dit ydellik gebruik nie.
Ek kannie bid LAAT U KONINKRYK KOM as ek nie sy Woord uitdra nie.
Ek kannie bid LAAT U Wil GESKIED As ek altyd my eie sin wil hê nie.
Ek kannie bid SOOS IN DIE HEMEL, NET SO OOK OP DIE AARDE as jy nie in die Hemel glo nie
EK kannie bid GEE ONS VANDAG ONS DAAGLIKSE BROOD as ek spandabelrig lewe nie.
Ek kannie bid VERGEEF ONS ONS SKULDE as ek nie berou het nie
Ek kannie bid SOOS ONS ONS SKULDENAARS VERGEWE en met 'n wrok rondloop nie..
Ek kannie bid EN LEI ONS NIE IN VERSOEKING NIE, as ek heeltyd na versoeking toe gaan nie
Ek kannie bid MAAR VERLOS ONS VAN DIE BOSE as jy die bose gaan uitsoek nie
Ek kannie bid WANT AAN U BEHOORDT DIE KONINGKRYK as ek Jesus nie dien nie.
Ek kannie bid EN DIE KRAG. As daar nog vrees in my hart is nie.
Ek kannie bid EN DIE HEERLIKHEID Kom as ek my lewe regeer nie
Ek kannie bid TOT IN EWIGHEID as ek nie sy koms verwag nie.
Ek kannie sê AMEN as ek nie kinderlik glo nie.

Mag elkeen die ONSE VADER WERKLIK BID.

Hoe bid jy
Tot God die Vader
In die Naam van Jesus Christus (Hy het ongelooflik baie name – Doen navorsing, Google weet baie)
Deur die krag van die Heilige Gees
Gelowig (glo watjy bid)
Volgens God se wil
Opreg

Onse Vader wat in die Hemele is
Onse Vader is die Hoorder van die gebed.
Hy is Jehovah
Hy is die Allerhoogste
Hy is die Skepper
Ken Hom as jou Vader (AS jy Jesus Christus liefhet) - Leef in Eerbied
God is die Koning
Vol Heerlikheid
Vol Majesteit
Baie Groot
Vul Hemel & Aarde
Vir Ewig
Heers in Groot Krag
Alles onderworpe gestel aan God

laat U Naam Geheilig word
Heilig God self
Heilig beteken opsygesit vir ‘n doel
Streef vir Heiligheid
Jy’s geklee in Christus.
Jy moet God aanbid, loof en eer. Sy Naam, Sy Eer, Sy Heerlikheid, Sy Werke, Sy Grootheid,
Almag word erken en besing. (Aanbidding en Lof)
Hy is Heerser
Skepper
Ewige, geen begin of einde
Hoogste
Die een wat genoeg is
Verbond, verhoudinge
Voorsiener
Geneesheer
Banier
Vredevors
Herder
Altyd hier

21/08/2024
22/07/2024

Maak TOE die BOEK van jou hartseer
VERLEDE. Maak toe die boek van mislukkings
en pyn.. Maak toe die boek van verwerping en
verwyte. GOD is besig om ‘n NUWE BOEK vir
jou te SKRYF. ‘n Boek van ‘n NUWE BEGIN. ‘n
Boek van VERGIFNIS en onverdiende GENADE.
‘n Boek van Nuwe BELOFTES en HOOP..
Gedagtes van VOORSPOED en nie van
teëspoed nie. JESUS skryf jou boek van
heelmaak en GENESING.. In jou Liggaam, Maar
ook vir jou seer Emosies en Herinneringe. Laat
Jesus jou boek se blaai om blaai, En Elke Dag
op n SKOON blaai begin. Los al die Gisters se
Seerkry,en begin n Nuwe MORE. Elke dag op n
skoon blaai. En maak elke dag mooi vir almal
wat op jou pad mag kom.

WE COME TO YOU.PROFESSIONAL FAULT FINDING.CORRECT DIAGNOSIS.SAVES TIME AND MONEY.
19/07/2024

WE COME TO YOU.
PROFESSIONAL FAULT FINDING.
CORRECT DIAGNOSIS.
SAVES TIME AND MONEY.

What exactly does an auto electrician do?Auto electricians are responsible for the maintenance and repair of all vehicle...
17/07/2024

What exactly does an auto electrician do?
Auto electricians are responsible for the maintenance and repair of all vehicle electrical systems and components. These include ignition, fuel injection and engine management systems, anti-lock braking, battery, wiring and charging systems, heating and air conditioning systems, lighting and indicators.

If you want to ‘pimp your ride’ by installing additional components in your vehicle, such as a superior sound system, CD-player, rear- or forward-vision cameras and sensors, or even additional lights and anti-theft systems, an auto electrician is your go-to specialist.

Some of the diagnostic and maintenance responsibilities of an auto electrician include, amongst others :

locating the source of electrical problems from a ‘check-engine’ light to a faulty window motor by performing vehicle diagnostics using tools such as multimeters, oscilloscopes, OBD and manufacturer-specific scan-tools;
through the use of diagnostics, identify problems in various areas such as electronic steering, ABS brake systems and airbag systems;
testing and repairing electronic fuel injection and ignition systems, as well as electronic fuel pumps;
diagnosing and replacing faulty alternators, starter motors and batteries and set engine timing;
installing new vehicle wiring systems or repairing and replacing faulty wiring or electrical systems;
diagnosing and resolving electrical issues;
servicing and repairing electrical automotive parts and electrical systems on agricultural vehicles.

An auto electrician must have certain natural attributes as well as specific training in order to fulfill his responsibilities, such as :

a technical or electrical diploma or equivalent qualification;
extensive knowledge of modern vehicular electrical systems;
the ability to work standing or in a crouched position for long periods;
being able to work in confined spaces;
complex problem-solving skills;
good communication skills;
proven work experience as an auto electrician;
ability to operate electrical diagnostic equipment;
be technically knowledgeable in the use of the necessary equipment and machinery to do the job.

Address

431 Furrow Road
Roodepoort
0186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SparkyTechx Auto Electrical posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SparkyTechx Auto Electrical:

Share