17/07/2026
♻️ Hervul Skoonmaakmiddels. Spaar. Hergebruik.
By Vlooi se Tap Winkel kan jy jou eie houers bring en dit hervul met hoëgehalte skoonmaakprodukte – teen bekostigbare pryse.
Betroubare gehalte wat plaaslik vervaardig word.
Die voordele van Hervul:
✔️ Bespaar geld ✔️ Verminder plastiekafval ✔️ Koop net soveel as wat jy benodig
📍 Besoek Vlooi se Tap Winkel, 41 van Reenen Straat, Robertson. Aflewering is beskikbaar.