25/11/2025
Net vir 28 November 2025 van 06:00 tot 19:00.
Kies jou bargain:
• Spaar 30c per liter op alle diesel aankope
OF
• Koop R250+ petrol en trek ’n lootjie vir een van drie koeldranke saam met jou aankoop.
(1 lootjie per voertuig, net op petrol.)
Kom vul, spaar en voel die vibe op Robertson!