Pro Motors Riversdale

Directions Website

Pro Motors Riversdale Automotive mechanical workshop
We do diagnostics
Car Wash and Valet's
General repairs
Shocks etc.

Kyk hierdie mooi Motors!!!
06/09/2026

Kyk hierdie mooi Motors!!!

Tot u Diens!!!
06/09/2026

Tot u Diens!!!

📍Pro Motors Riversdal


Ons werk aan alle Fabrikate en bedien die volle Hessequa area!!!

RMI 5-Ster Gradering.
Akkrediteer by verskeie waarborg en meganiese versekering maatskappye.

Lugversorger herstelwerk
Algemene herstelwerke
Klein en Groot Dienste
Klassieke Motors
Sport Motors
Bakkies en karre
Trokke ensovoorts.
Diagnosering Sisteme
"Timing belts" vervang met verskeie "special tools" vir korrekte hantering.
"Valets" vir alle motors insluitend Trekkers.
"Car Wash"

Al 26 jaar tot Hessequa se diens.

Kontak Pro Motors vir gemoedsrus.

WhatsApp: 0725984176
Landlyn: 028 7133383











Suid-Kaap FORUM














Landbouweekblad



#2026

30/07/2026

Ons LekkeR Kampplekke ISUZU is nou al 10 jaar oud, maar die ou Suzi kyk mooi na ons, so ons pas haar mooi op en sy word steeds LekkeR bederf. Pro Motors Riversdale sorg dat sy skoon bly. Dan gee ons ʼn spesiale dankie aan Baobab Manufacturing Industries vir ons splinternuwe leer stuurwiel cover.

30/07/2026

Groot plesier LekkeR Kampplekke

Geniet jul seisoen!!!
11/07/2026

Geniet jul seisoen!!!

Eden Schools Netbal o/18 🇿🇦

Vandag was ek bevoorreg om namens Pro Motors Riversdale hande te kon vat met die 0/18 Eden Netbal span met 'n broodnodige donasie vir al die spelers maar ook vir die Span Bestuurder en Afrigter, vir hierdie koue weer.

Groot dank aan die welbekende Span Bestuurder, Me Maurina van Rensburg, vir die reël & ontvangs van die donasie.

Ek wil ook die volle span tesame met hul wonderlike Afrigter, Me Mary-Anne Marais, sterkte toewens met die seisoen op hande.

Dankie vir al jul onbaatsigtige diens aan die gemeenskap en spesifiek met die kinders.

Ek is Trots op julle.

Andrew 💙
071 775 6419





Riversdal Blues RVK
Hessequa Radio
Garden Route & Klein Karoo Tourism




Suid-Kaap FORUM

📍Matriekafskeid karre, Naweek Karre, karavane, bote, trekkers, trokke, motorfietse..... ons was alles.Maak vandag 'n dra...
25/06/2026

📍Matriekafskeid karre, Naweek Karre, karavane, bote, trekkers, trokke, motorfietse..... ons was alles.

Maak vandag 'n draai!

0287133383

Pro Motors Riversdal





Trots om deel te wees van Hoërskool Albertinia
16/06/2026

Trots om deel te wees van Hoërskool Albertinia

📌 Hoërskool Albertinia 0/19A Rugby

Dit is belangrik om in ons Jeug te belê en daarom is ek trots om vandag namens Pro Motors Riversdale op Jeugdag 2026 ons mede-borgskap van Hoërskool Albertinia se 0/19A Rugby Span bekend te stel.

Groot dank aan Mnr de Lange om hande te vat saam met ons.

Geseënde Jeugdag Almal 🇿🇦

Andrew Stroebel 💙

Albertinia Besighede, Mense & Toerisme
Albertinia Golf Club

̈rskool

Hessequa Radio
Hessequa Rugby
Riversdal Blues RVK
Autozone Riversdal
Suid-Kaap FORUM

16/06/2026

🎁 Nog op soek na 'n laaste-minuut Vadersdaggeskenk?

Maak Pa se dag ekstra blink met 'n Karwas Voucher! 🚗

✔️ Prakties
✔️ Maklik
✔️ 'n Geskenk wat hul beslis sal waardeer

Kontak ons vandag om jou voucher te kry en bederf vir Pa met 'n skoon, blink motor! 💙





Address

5 Warden Street 5
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pro Motors Riversdale posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share