Prieska Toyota

Call Directions Website Contact the business

Prieska Toyota Prieska Toyota services Toyota vehicles and all other brands. We sell genuine Toyota parts aswell.

🔥 ’N HILUX WAT GEREED IS VIR WERK! 🔥Op soek na ’n betroubare werkesel wat nie bang is vir harde werk nie? 💪🛻Die Toyota H...
03/11/2026

🔥 ’N HILUX WAT GEREED IS VIR WERK! 🔥

Op soek na ’n betroubare werkesel wat nie bang is vir harde werk nie? 💪🛻

Die Toyota Hilux 2.4 GD S Single Cab A/C 5MT is beskikbaar vanaf slegs R382 000 incl. VAT! 🤩

✅ Built-in WiFi Hotspot
✅ Digital Logbook
✅ MyToyota App Connected
✅ Air Conditioning
✅ 9 Services / 90 000 km Service Plan
✅ 3 Year / 100 000 km Warranty

Van die plaas tot op die werf — hierdie Hilux is gebou om die werk gedoen te kry. 💪

📍 Kom maak ’n draai by Prieska Toyota en kom kyk self waarom ’n Hilux steeds ’n Hilux is!

📞 WH Gresse: 072 438 2266
📞 Gerard Lotz: 066 498 6675

*T’s & C’s apply.

03/11/2026

Kom maak n draai hier by Prieska Toyota!
Hier diens ons jou kar met n paar moves.🤩💐

Belê in egte Toyota Onderdele gerugsteun deur ‘n 12 maande Toyota waarborg 🤝Ons 5-ster werkswinkel is ‘n oproep weg.📞 05...
02/11/2026

Belê in egte Toyota Onderdele gerugsteun deur ‘n 12 maande Toyota waarborg 🤝

Ons 5-ster werkswinkel is ‘n oproep weg.
📞 053 244 0018

Toyota 2.5D Hiace Ses’fikile 🚌🛑 16 seater👉 Only R583 600*      VAT IncludedIncluded 🔥1) Toyota Genuine Towbar2) Toyota G...
02/11/2026

Toyota 2.5D Hiace Ses’fikile 🚌🛑
16 seater

👉 Only R583 600*
VAT Included

Included 🔥
1) Toyota Genuine Towbar
2) Toyota Genuine Radio

FEATURES INCLUDED AS STANDARD:
👍 16 Seater
👍 70L Fuel Tank
👍 Tow Capacity: 1400kg (Braked)
👍 Traction Control

𝐓𝐨𝐲𝐨𝐭𝐚 𝐇𝐢𝐥𝐮𝐱 𝐗𝐂 𝐑𝐚𝐢𝐝𝐞𝐫𝐗 𝟐.𝟖 𝐆𝐃-𝟔 𝟒𝐱𝟒 𝐀𝐓.🔥🚨👉 R14 899*𝐩𝐦𝐹𝘶𝑡𝘶𝑟𝘦𝐷𝘳𝑖𝘷𝑒 𝑇’𝑠 & 𝐶’𝑠 𝑎𝘱𝑝𝘭𝑦 / 𝟎% 𝐃𝐞𝐩𝐨𝐬𝐢𝐭       FEATURES INCLUDED A...
02/11/2026

𝐓𝐨𝐲𝐨𝐭𝐚 𝐇𝐢𝐥𝐮𝐱 𝐗𝐂 𝐑𝐚𝐢𝐝𝐞𝐫𝐗 𝟐.𝟖 𝐆𝐃-𝟔 𝟒𝐱𝟒 𝐀𝐓.🔥🚨

👉 R14 899*𝐩𝐦
𝐹𝘶𝑡𝘶𝑟𝘦𝐷𝘳𝑖𝘷𝑒 𝑇’𝑠 & 𝐶’𝑠 𝑎𝘱𝑝𝘭𝑦 / 𝟎% 𝐃𝐞𝐩𝐨𝐬𝐢𝐭

FEATURES INCLUDED AS STANDARD:
+ Cruise Control
+ Drive Modes: Eco & Sport
+ Digital Speedometer
+ Toyota DAB Audio System
+ Built-in WiFi Hotspot
+ MyToyota App connected

Prieska Toyota
📞 WH Gresse: 072 438 2266
📞 Gerard: 066 498 6675

⛳🏌️‍♂️ WAT ’N LEKKER DAG OP DIE GHOLFBAAN! 🏆🎉Wat ’n ongelooflike lekker dag vol pret, lag, lekker gesels en natuurlik ’n...
31/10/2026

⛳🏌️‍♂️ WAT ’N LEKKER DAG OP DIE GHOLFBAAN! 🏆🎉

Wat ’n ongelooflike lekker dag vol pret, lag, lekker gesels en natuurlik ’n paar goeie houe! ⛳😎

Ons Prieska Toyota-span het dit behoorlik geniet om deel te wees van Denzil Kleu Properties se Sponsor Day by die Siyathemba Gholfklub! 🚗❤️

Van die eerste afslaan tot die laaste prysuitdeling was dit ’n dag vol goeie gees, sportmanskap en heerlike samesyn! 🏌️‍♀️🏆

👏 ’n Groot dankie aan Denzil Kleu Properties vir die geleentheid en aan elkeen wat die dag so spesiaal gemaak het!

By Prieska Toyota gaan dit nie net oor voertuie nie, maar ook oor die mense, die gemeenskap en die lekker tye wat ons saam kan deel! ❤️🚘

Ons sien julle sommer weer op die volgende gholfdag! ⛳😁

Vriendelike groete
Die Prieska Toyota-span ❤️

Kom ons maak dit n lekker dag!!!🔥✅Die Prieska Toyota span sien julle daar!🔥🔥🔥
30/10/2026

Kom ons maak dit n lekker dag!!!🔥✅

Die Prieska Toyota span sien julle daar!🔥🔥🔥

Belê in egte Toyota Onderdele gerugsteun deur ‘n 12 maande Toyota waarborg 🤝Ons 5-ster werkswinkel is ‘n oproep weg.📞 05...
30/10/2026

Belê in egte Toyota Onderdele gerugsteun deur ‘n 12 maande Toyota waarborg 🤝

Ons 5-ster werkswinkel is ‘n oproep weg.
📞 053 244 0018

❤️ ’N KLEIN GEBAAR KAN ’N GROOT VERSKIL MAAK! ❤️By Prieska Toyota glo ons dat niemand alleen deur moeilike tye hoef te g...
29/10/2026

❤️ ’N KLEIN GEBAAR KAN ’N GROOT VERSKIL MAAK! ❤️

By Prieska Toyota glo ons dat niemand alleen deur moeilike tye hoef te gaan nie. Daarom nooi ons ons gemeenskap uit om saam met ons ’n verskil te maak deur ons Voedselprojek! 🥫🛒

Ons samel die volgende skenkings in:
🥫 Nie-bederfbare voedselprodukte
🧼 Toiletware en skoonmaakmiddels
❤️ Enige bydrae, groot of klein!

📍 Waar kan jy jou skenking aflaai?
Kom maak gerus ’n draai by Prieska Toyota en los jou bydrae by ons.

⛪ Ons sal alle skenkings aan twee plaaslike kerke oorhandig, wat dit in pakkies sal verpak en aan gesinne in nood sal uitdeel.

✨ Wat vir jou dalk iets kleins is, kan vir iemand anders alles beteken!

Kom ons staan saam, gee met liefde en wys wat ons gemeenskap kan vermag! ❤️

Vriendelike groete
Die Prieska Toyota-span 🚗❤️

Address

Prieska
8940

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27532440018

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prieska Toyota posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Prieska Toyota:

Shortcuts

Share

Category

Nearby autos & automotive services