12/08/2026
๐ IS JY GATVOL VIR JOU BAAS? ๐
Dalk is dit tyd vir โn nuwe uitdaging!
Penta Suzuki Montana is op soek na โn energieke Verkoopspersoon om by ons span aan te sluit. ๐ฅ
โ
Vorige verkoopservaring in die motorbedryf word vereis.
D**k jy jy het wat dit vat? Stuur jou CV na:
๐ง [email protected]
๐ฑ 071 330 7607
Kom verkoop saam met โn span wat passievol is oor motors รฉn mense! ๐๐ฅ