31/08/2026
🎉🚗 NOG ’N GELUKKIGE KLIËNT! 🚗🎉
Baie geluk Andrew Van der Spuy met die slaag van jou Kode 8-lisensie! 🥳👏
Ons by Pass and Go Driving School is baie trots op jou! 💪🚦
Mag daar baie veilige en gelukkige kilometers voorlê! 🚗💨