10/07/2026
Veels geluk Johan en Annalise Mostert, al die pad van Melkbos
met jule nuwe VentureVan.
πππ·πΉππ»ππ»ππππ»
Julle derde Imagine, ComfortVan, GravaVan en nou VentureVan βοΈ
Ou familie, dankie wardeer julle.
Geniet elke oomblik met al die nuwe gemaklike geriewe. π