09/10/2026
Nuwe avonture wag vir jou met jou uniek-toegeruste Abba Safari Camper! Jy sal nooit weer op ‘n ander manier wil toer as jy jou kampeerleefstyl met Abba Safari Campers opgradeer nie.
Dis 'n verbruikersvriendelike kampeerkonsep. Dit is die ideale, luukse safari kampeerder en een van die beste maniere om die wonders en natuurskoon van Suid-Afrika en verder te verken! Uniek. Taai. Betroubaar!
Indien u belangstel om u voertuig te omskep, stuur gerus 'n epos na [email protected] of vul die kontakvorm op https://safaricampers.co.za/ in.