09/07/2026
Episode 6: Jode se Volla
Jode is oortuig hy het die deal van sy lewe gesluit met 'n 1976 Volkswagen Volla. Maar hoe langer die span daarna kyk, hoe meer begin die somme verander.
Teken in op ons YouTube-kanaal om Die Handerlaar reeks te volg:
https://www.youtube.com/