21/08/2026
Nog nét 1 dag om te gaan dan is dit tyd vir die SA Bakkie & SUV-fees!
Ons kan nie wag om die naweek saam by Sondela Nature Reserve & Spa te kuier nie.
Onthou om jou bakkie of SUV te registreer by www.ekspo.co.za.
Sondela Academy, Sondela Nature Reserve & Spa, Pretoria FM, KetelKraal, Die Pos-koerant, LekkeR Kampplekke, Waterberg Toyota Bela-Bela, Belanet, QuickShade, LIFT Airline, Die Papier, KAMP-MAL, M4 Events & Promotions, Jimmys Sauces, L A Sport 4WD Megastores Pretoria