17/03/2026
2018 Polo Vivo 1.6 Maxx
R179 500
130 000km
Indien jy meer van hierdie voertuig wil sien of selfs toetsbestuur, kontak ons gerus via WhatsApp.
Al ons voertuie word Dekra goedgekeur en finansering is beskikbaar deur Wesbank en MFC.