07/08/2026
Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n verkoopsdame in Montana Pretoria.
Ons soek 'n jong dame wat verkieslik self 'n motorfiets of ryding besit.
Werk van 8 tot 5 op weeksdae, elke 2de vrydag tot 14:00 en dan daardie Saterdag ook af. Ons is Sondae toe.
Bel of w-app Mandy by 081 411 5898
Die pos is onmiddelik beskikbaar.