10/07/2026
Baie geluk aan al my kliente wat julle leerling lisensie gister die eerste keer geslaag het. Ek is baie trots op julle. Dankie dat julle hard geleer het.
Abi, baie geluk met jou Bestuurslisensie wat jy die eerste keer geslaag het.
Ek is so trots op jou. Jy moet veilig ry en kyk altyd jou blindekolle my kind.
Dankie dat julle Pro Driving School gebruik het.
Instrukteur Martie Fourie
0726720140