09/10/2026
๐ข NUUSFLITS BY DE HAAST MOTORING! ๐ข
Die baas se ouderdom het vandag weer โn paar kilometer opgetel! ๐๐
Maar moenie bekommerd wees nie hy loop nog mooi, trek nog sterk en het darem nog baie kilometers oor as dit in die Here se wil is.
Geen onderhandelinge vandag nie.. net koek, bederf en 'n bietjie ekstra petrol in die verjaarsdag geskenk!
Gelukkige verjaarsdag aan die GROOT BAAS ๐ฅณ Mag die Here jou ryklik seรซn met gesondheid, geluk en groot sukses in die jaar wat voorlรช. โค๏ธ
๐