WDJ Garage Worx - Pty Ltd

Call Directions Contact the business

WDJ Garage Worx - Pty Ltd We take pride in what we do!

🔧 ONS IS TERUG – JANUARIE BOOKINGS IS NOU OOP! 🚙💪WDJ Garage Worx is weer vol stoom aan die gang na die vakansie!Jy kan o...
05/01/2026

🔧 ONS IS TERUG – JANUARIE BOOKINGS IS NOU OOP! 🚙💪

WDJ Garage Worx is weer vol stoom aan die gang na die vakansie!
Jy kan ons nou weer boek vir al jou motor se behoeftes 👇

⚙️ Clutches
🔧Minor en Major Motordienste
🧰 Brieke
🔩 Suspension werk
🚗 Algemene meganiese herstelwerk

As jou bakkie swaar trek ná die feesseisoen, bring hom in – ons sort hom uit! 😎

📲 Kontak ons vandag om jou plek te bespreek
📍 WDJ Garage Worx – betroubare werk, elke keer

Kontak Wimpie nou om n Booking te maak 081 435 7697

16/10/2025

Ons hou van bakkies net soos jy! 💚
In die workshop vandag: Clutch vervangings, suspension regmaak en daai lekker WDJ touch wat jou voertuig laat glimlag. 😎

👉 Kom loer in – jou bakkie verdien die beste sorg by WDJ Garage Worx!

Maak vandag nog jou booking 081 435 7697

16/10/2025

Ons hou van bakkies net soos jy! 💚
In die workshop vandag: Clutch vervangings, suspension regmaak en daai lekker WDJ touch wat jou voertuig laat glimlag. 😎

👉 Kom loer in – jou bakkie verdien die beste sorg by WDJ Garage Worx!

Maak jou booking vandag nog 081 435 7697

🚗💨 WDJ Garage Worx – Jou Motor se Beste Vriend! Moeg vir swak diens en skielike kostes?By WDJ Garage Worx gee ons jou be...
25/07/2025

🚗💨 WDJ Garage Worx – Jou Motor se Beste Vriend!

Moeg vir swak diens en skielike kostes?

By WDJ Garage Worx gee ons jou betroubare diens, eerlike pryse, en topgehalte werk op elke voertuig!

✅ Klein en Groot Motor Diens
✅ Tydreel Band Vervanging
✅ Koppellaar Vervanging
✅ Vervang brieke
✅ Vervang Suspensie parte
✅ Diagnostics

🎯 Of dit nou net 'n klein diens of 'n groot herstel is – ons doen dit reg, eerste keer!
🛠️ Ervare Meganikuste

📍 Gerieflike Ligging
🚘 Vinnige Terugvoer
💬 Vriendelike Diens
📲 Maak vandag jou afspraak

📞 081 435 7697
📍 Braam Pretorius Straat

📌 WDJ Garage Worx – Waar Werkverrigting en Perfeksie Ontmoet.

🚗🔧 WDJ Garage Worx - Your Trusted Automotive Experts Since 2017! 🔧🚗Looking for reliable, expert car care? We specialize ...
21/02/2025

🚗🔧 WDJ Garage Worx - Your Trusted Automotive Experts Since 2017! 🔧🚗

Looking for reliable, expert car care? We specialize in:
✔️ Minor & Major Services
✔️ Clutch Replacements
✔️ Brakes & Suspension
✔️ Cylinder Head Recons & More!

Let us keep your ride in top shape. Book your service today! 💥 081 435 7697

23/06/2024
20/11/2023

💥Black Friday Specials NOW available on💥

▪️Ford Figo
▪️Ford Fiesta
▪️Ford Ecosport

Petrol & Diesel Engines

Minor Service starting from R1650

Other services also available

20-25th November 2023

Book your services now 081 435 7697 Wimpie

We take pride in what we do!

Is jy opsoek na n betroubare Motorwerktuigkundige wat saam met jou n pad stap? 🔧WDJ Garage Worx is die besigheid vir jou...
30/10/2023

Is jy opsoek na n betroubare Motorwerktuigkundige wat saam met jou n pad stap? 🔧

WDJ Garage Worx is die besigheid vir jou! Ons het n dinamiese span werkers wat altyd gereed staan om te werk🪛🔩

WDJ Garage Worx stap altyd die ekstra myl met ons kliente en is bekostigbaar!

WDJ Garage Worx spesialiseer in die volgende : Brieke, Groot en Klein Dienste (Ons het n stempel ook die Kar Boekies), Clutch Repairs, Suspensie, Cylinder Head Recons, Diagnostics en Algehele Herstelwerk.

Ons is gebaseer in Braam Pretorius Straat!

Kontak my by 081 434 7697 Wimpie om jou kar vandag nog te boek!📲📲📲

Soek jy na n betroubare  motorwerktuigkundige?Uitstekende en Bekostigbare dienste!Ons is Trots in die diens wat ons lewe...
26/06/2023

Soek jy na n betroubare motorwerktuigkundige?

Uitstekende en Bekostigbare dienste!

Ons is Trots in die diens wat ons lewer 👌

Skakel Wimpie gerus 081 435 7697 vir n kwotasie

Address

256 Braam Pretorius
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27814357697

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WDJ Garage Worx - Pty Ltd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WDJ Garage Worx - Pty Ltd:

Share