SVDS Motors

SVDS Motors Mechanical repairs and RMI services . Diagnostic and aircon repair and refill on all cars. Help all with kindness

07/05/2026
07/04/2026

Goeie dag

DRINGEND

Ons besigheid, SVDS Motors, is opsoek na n motorwerktuigkundige.
Ons is geleë in Pretoria Noord

Vereistes:
- Moet gekwalifiseerd wees
- Moet ondervinding in motorbedryf hê
- Moet met n diagnostic masjien kan werk
- Moet onder druk kan werk
- Moet ken van engine overalls ens.
- Moet kennis dra van verskeie voertuie
- Moet onafhanklik kan werk

Salaris sal bespreek word tydens onderhoud
Werkure: 07:30 - 17:00 & elke 2de Saterdag van 08:00 - 13:00

Geen kansvatters nie.

Stuur jou CV na [email protected].
Heg asseblief u sertifikaate aan.
As jy na 14 dae niks van ons af hoor nie was jou aansoek onsuksesvol.

For all your vehicle services and repairs,Contact 0125460204 or Whatsapp 0684737291 and make a booking today.
27/03/2026

For all your vehicle services and repairs,
Contact 0125460204 or Whatsapp 0684737291 and make a booking today.

13/10/2025

Goeie dag

DRINGEND

Ons besigheid, SVDS Motors, is opsoek na n motorwerktuigkundige.
Ons is geleë in Pretoria Noord

Vereistes:
- Moet ondervinding in motorbedryf hê
- Moet met n diagnostic masjien kan werk
- Moet onder druk kan werk
- Moet ken van engine overalls ens.
- Moet kennis dra van verskeie voertuie
- Moet onafhanklik kan werk

Salaris sal bespreek word tydens onderhoud
Werkure: 07:30 - 17:00 & elke 2de Saterdag van 08:00 - 13:00

Geen kansvatters nie.

Stuur jou CV na [email protected].
As jy na 14 dae niks van ons af hoor nie was jou aansoek onsuksesvol.

03/08/2023

ADMIN POS - PRETORIA NOORD
SVDS Motors is opsoek na 'n ervare admin dame.

Die geskikte kandidaat sal aan die volgende vereistes moet voldoen:

•Ontvangs
•Goeie kliente diens
•Algemene admin
•Intercode Payroll
•Finansiële boeke
•Hantering van versekerings eise
•Rekenaarvaardig in Microsoft Office (Word en Excel)
•Moet goeie kennis dra van Sage Accounting
•Ten volle tweetalig

Daar sal van die kandidaat verwag word om die Finansiële Bestuurder en Werkswinkel bestuurder te assisteer soos nodig.

Salaris en werkure sal tydend onderhoud bespreek word.

Stuur jou CV na: [email protected]
Sluitingsdatum vir aansoeke is 17 Augustus.

Indien jy na 2 weke nie terugvoer ontvang nie, is jou aansoek onsuksesvol.

23/01/2023

Goeie dag

DRINGEND

Ons besigheid, SVDS Motors, is opsoek na n motorwerktuigkundige.
Ons is geleë in Pretoria Noord

Vereistes:
- Moet ondervinding in motorbedryf hê
- Moet met n diagnostic masjien kan werk
- Moet onder druk kan werk
- Moet ken van engine overalls ens.
- Moet kennis dra van verskeie voertuie

Salaris sal bespreek word tydens onderhoud
Werkure: 07:30 - 17:00 & elke 2de Saterdag van 08:00 - 13:00

Geen kansvatters nie.

Stuur jou CV na [email protected].
As jy na 14 dae niks van ons af hoor nie was jou aansoek onsuksesvol.

Address

244 Eeufees Street
Pretoria North
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27684737291

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SVDS Motors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SVDS Motors:

Share