TX Auto

TX Auto TX Auto is al vir meer as 15 jaar in Potchefstroom en afgesien van die beste diens kan TX Auto jou o Gemoedsrus is vir ons 'n prioriteit.

TX Auto is al vir meer as 15 jaar in Potchefstroom en afgesien van die beste diens kan TX Auto jou ook voorsien van puik toestand, gebruikte, sowel as enige nuwe voertuig. Die naam en identiteit - TX Auto, getuig van die mate waarop Potchefstromers se belange op die hart gedra word, en verwys juis na die vorige registrasie merk van Potchefstroom. Kom ervaar diens wat jou sal verstom, want hier stap ons nog die ekstra myl.

     &usedVehicles
14/07/2026

&usedVehicles

Altyd lekker om ou gesigte te sien ๐ŸซกBaie geluk oom, Geniet die nuwe wiele en veilige myle ๐Ÿš—๐Ÿš–
08/07/2026

Altyd lekker om ou gesigte te sien ๐Ÿซก
Baie geluk oom, Geniet die nuwe wiele en veilige myle ๐Ÿš—๐Ÿš–

๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐ŸŒ17 Luiting Street, Potchefstroom๐Ÿ‘ฉSales Lady: WENDY ๐Ÿ’ธFinance available with all major banks - ABSA, St...
07/07/2026

๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ
๐ŸŒ17 Luiting Street, Potchefstroom

๐Ÿ‘ฉSales Lady: WENDY

๐Ÿ’ธFinance available with all major banks - ABSA, Standard Bank, MFC, WesBank, Marquis / Cash deal available

โ˜Ž078 6600 157

Portia ...... ๐Ÿฅ๐Ÿ˜‡Dream come true - Baie geluk met jou splinter nuwe OMODA C5, veilige myle en geniet elke sekonde daarvan...
07/07/2026

Portia ...... ๐Ÿฅ๐Ÿ˜‡
Dream come true - Baie geluk met jou splinter nuwe OMODA C5, veilige myle en geniet elke sekonde daarvan! All the way from Piet Retief ๐Ÿ‘Œ๐Ÿ’ช

Maklik of Moeilik, Was 'n uitdaagende deal maar ons het die wonderwerk laat gebeur. Baie geluk Mag al jul drome waar wor...
07/07/2026

Maklik of Moeilik, Was 'n uitdaagende deal maar ons het die wonderwerk laat gebeur. Baie geluk

Mag al jul drome waar word en die geluk na jul kant toe kom

Baie geluk Jnr.Veilige myle๐Ÿš—๐Ÿš–
19/06/2026

Baie geluk Jnr.
Veilige myle๐Ÿš—๐Ÿš–

15/06/2026

๐Ÿš—2011 Toyota Fortuner 3.0D4d RB๐Ÿš—
15/06/2026

๐Ÿš—2011 Toyota Fortuner 3.0D4d RB๐Ÿš—

Al die pad van Rustenburg.. Baie geluk Ms. Mosime met julle 2018 Nissan NP200 1.5DCi bakkie... ๐Ÿš™๐Ÿš— Veillige myle ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ    ...
03/06/2026

Al die pad van Rustenburg.. Baie geluk Ms. Mosime met julle 2018 Nissan NP200 1.5DCi bakkie... ๐Ÿš™๐Ÿš— Veillige myle ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ๐Ÿฅ

โ˜Ž๏ธContact WENDY - 078 6600 157๐ŸŒPOTCHEFSTROOM 2017 Ford Ranger 2.2TDCi XL S/Cab 268 000kmR209 950
26/05/2026

โ˜Ž๏ธContact WENDY - 078 6600 157
๐ŸŒPOTCHEFSTROOM

2017 Ford Ranger 2.2TDCi XL S/Cab
268 000km
R209 950

Address

17 Luitingh Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27786600157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TX Auto posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to TX Auto:

Share

Category